Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angler's Paradise

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Angler's Paradise
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Martin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Saam met vriende

Peaceful and beautiful views and walks along the seafront.

Great and caught some bass in the dams.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect uitsig.

Angler's Paradise is baie netjies, 'n asemrowende uitsig. Baie netjies en goed toegerus, alles wat jy nodig het. Selfoonsein is baie sleg, maar daar is WiFi tot jou beskikking. Dit word net nie genoem voor jy bespreek nie dat jy 'n 8 km grondpad moet ry, maar dit was nie so erg nie. Sal beslis weer gaan. Dit is alles wat ons gesoek het. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Enkelreisiger

Rustigheid en vrede teen die see.

Dit is seker een van die mooiste en ongerepste plekke langs die kus. Baie mooi met uitsigte oor die see. Daar is 'n lekker swemgat ook by die see. Die houthuis waarin ek gebly het was baie goed en volledig toegerus. Ek het niks nodig gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Gesin met tieners

Stil en veilig.

Rustige seebries met fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die pragtige natuurskoon.

Ek en my rolstoel-gebonde vrou het vir 'n week in Huis 3 tuisgegaan. Ons vriendelike gasheer het regtig probeer om alles so gerieflik moontlik te maak. Ons het heerlik gekuier en as my vrou se toestand dit toelaat, sal ons beslis weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berto En Petra M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berto En Petra M

Perfekte vakansie/wegbreekbestemming.

Pragtige omgewing en uitsig. Hierdie plek is 'n juweel naby ons. Ons sal ten minste eenkeer per jaar daarheen gaan. Gasheer is gasvry en behulpsaam. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliet D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliet D

Absolute peace and tranquility.

What a beautiful, peaceful spot with nature all around. This is the perfect spot to recharge your battery. The view is stunning, the situation totally unspoilt. Being dog lovers, it was an extra bonus to be able to take our 2 well behaved dogs with us. They enjoyed it just as much as the humans. Friendly, efficient service and neat and clean unit.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elri S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri S
Saam met vriende

Heerlik gekuier by Angler's Paradise!

Angler's Paradise is 'n pragtige plekkie met die mooiste views! Noël het uit sy pad uit gegaan om ons te akkommodeer. Ons sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste natuurskoon!

Verblyf is baie goed ingerig, goeie diens, beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek uit die stad.

Die ligging is ver van die see, maar het 'n asemrowende uitsig oor die oseaan. Huis was besonder goed toegerus en netjies. Eienaar gaan uit sy pad om te help en mens voel veilig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties. Daai uitsig.

Ons het die naweek vir my man se verjaarsdag gaan kuier. Die kinders het die tidal pool en seelug so geniet, my man was in die wolke oor die visvangplekke en ek het my glas wyn op die mooiste stoep in die land geniet! Baie dankie ook aan Noël wat die Dr op Kareedouw gebel het en die spreekkamer Saterdag vir ons laat oop bly het toe ons jongste 'n ongeluk met 'n finger in 'n kardeur gehad het. Puik diens, braaigeriewe binne en buite en die mees ongelooflike uitsig. Selfs toe dit reënerig Vrydagmiddag was, was die uitsig stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view, quiet, relaxing, only the sound of the birds in the garden and the ocean.

The bass fishing in the dams added to the enjoyment of our stay. We also liked the small tidal pool and picnic place at the camping area. Fantastic, breathtaking view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy V

Ons was 13 mense: oupas, ouma, kinders en kleinkinders en het dit almal baie geniet. Ons kan Angler's Paradise regtig sterk aanbeveel!

Ons het huise no 1 en 2 en die houthuis gebruik. Allermooiste see-uitsigte, goed toegrus en Noel se diens aan ons was puik en akkommoderend. Goeie WiFi ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rizelle H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rizelle H
Gesin met klein kinders

Stunning location. Spectacular views. Friendly and helpful staff. Tranquil.

We had such a wonderful stay at Angler's Paradise. Noel makes sure you feel welcome and taken care of. The accommodation is clean and spacious and it's equipped with everything you need. We loved swimming in the tide pool and the coastline is just stunning. The views are spectacular. We'll definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful, scenery amazing host is extremely helpful. Ideal place to rest and recharge.

Amazingly beautiful views, absolutely worth the trip, very well priced. One of the most beautiful places I've seen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Gesin met tieners

180 grade-seeuitsig, mooi natuurskoon en die houthuis is nuut, ruim, goed toegerus en gerieflik.

Ons het vir 4 dae oor die langnaweek ingeboek. Die akkommodasie is uitstekend en die hele plek word baie goed in stand gehou en is besonders netjies, veilig en ideaal vir paar dae se wegbreek. Ons is baie goed ontvang en die houthuis is ideaal vir pare en gesinne en nuut opgerig. Die kampeerplek by die see en getypoel is mooi en let wel daar is nie 'n strand nie, maar die getypoel is goed vir afkoel in die warm somershitte wat ons gehad het. Elke eenheid is privaat en stil. Baie aangename verblyf vir stilte en privaatheid. Die WiFi is uitstekend en daar is ook vol DStv. Ek sou wel die volgende aanbeveel: Die houthuis is nuut en daar is nie gaas/sif skuifdeure voor die glas skuifdeure nie. Die eiendom is in 'n intensiewe melkboerdery gebied met duisende melkbeeste in die omgewing, so vlieë was 'n groot probleem, met die glas skuifdeure oop word mens letterlik oorval deur vlieë selfs tot laat aand, hou jy die glas skuifdeure toe is dit in die somer besonders warm in die houthuis. So gaas/ sif skuifdeure voor die glas skuifdeure om vlieë uit te hou en voor die vensters sal die probleem oplos en die verblyf dan top klas maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex G
Gesin met klein kinders

Wonderful stay, with lots to do for the kids.

Will be back for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, beautiful place to rest.

This is a beautifully equipped chalet with an awesome view. Peace and quietness form part of your day. A host that is always available, friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Dankie Nols vir al jou reëlings. Ons het dit waardeer.

Ons het laataand arriveer, Nols het vir ons ligte gaan aansit, en oopgesluit. Toe ons laataand daar stop, kon ons net ingaan. 'n Heerlike vuur in die kaggel gemaak. Dit was baie koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi. 'n Wonderlike wegbreek.

Noel was vreeslik behulpsaam. Ongelooflike uitsig oor die see. Daar was alles wat 'n mens nodig sou hê. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colette C
Gesin met tieners

Pragtig, skoon en rustig.

Pragtige ligging en 'n ruim wooneenheid. Sal vir seker weer teruggaan. Die eenhede lyk presies soos op die foto, vir eens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen V
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het met 'n ongelooflike uitsig!

Die foto's gee nie weer hoe mooi dit is nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel K
Gesin met klein kinders

'n Stukkie hemel op aarde.

Ons was so mooi verwelkom en het die naweek baie geniet. Die huis was netjies, skoon en goed toegerus en het 'n pragtige see-uitsig, weg van die geraas en gejaagde lewe. Ons gaan beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Bitterlik lekker, bitter mooi en die vriendelikste gasheer.

Geen anders as die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terdeë geniet

Kan Angler's Paradise hoogs aanbeveel. Ongelooflike uitsig. Maak net seker voertuig het genoeg grondvrye hoogte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Pragtige plek, net die medisyne om weg te kom uit die stad en die natuur te geniet.

Ons is baie vriendelik ontvang. Plek is goed toegerus. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan L
Gesin met klein kinders

Heerlike ligging en rus vir jou siel.

Baie lekker gekuier. Die gasheer het dit ook baie aangenaam gemaak en moeite gedoen om seker te maak ons is gemaklik. Ons het selfs matrasse ontvang vir die 2 klein kinders wat saamgekom het - ons was sommer van plan om op die grond bed te maak vir hulle. Daar is nou hier en daar paar goedjies wat aandag kort. As ek kan aanbeveel: Die kombuisblad waar die zinc is het water gekry en is baie lelik geswel, die glase is maar min en redelik uitgedun, daar is net 2 steakmesse. Verder het ons heerlik gebly en sal beslis weer en weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phiwe S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phiwe S
Saam met vriende

Oh my gosh! Breathtaking views! For both ocean lovers and farm life lovers.

Beautiful views, lovely interiors, very intimate with the perfect host! We loved everything about the place! The weather was just perfect. Place so safe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus H
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die plek is wonderlik en sal graag weer wil gaan. Bietjie opknap is nodig vir huis nr 1. Die dak het gelek, maar was nie 'n ongerief nie. Die opsigter was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Selfs vir ons Blits gebring toe ons dit by huis vergeet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loutjie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende bestemming en ons sal beslis weer gaan.

Ons kon in 10 dae baie dinge inpas vanaf Plettenbergbaai tot by Jeffreysbaai. Die weer was vir ons goed en ons kon elke dag vol uit gebruik met 2 dae se gholf ook ingesluit (Fynbos en Hankey). Binneland se kant toe het ons ook so stukkie van Baviaanskloof gedoen. Lekker op die perseel teen die see gestap en ook na die damme toe. Die voëls by die damme is elke dag besonders en daar is 'n WitrugEend wat die tweede dam sy blyplek gemaak het. Rooiborsjakkalsvoëls wat weerskante van die akkommodasie opereer het ons elke dag besig gehou terwyl hulle aktief aan die jag was. Fotograwe sal die geleenthede om voëls af te neem geniet. Op die laaste dag het 'n groot skool dolfyne ons kom groet. Ons het in huis nr. 3 gebly en die binnebraai was baie handig vir die dae wanneer die wind gepla het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauli J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauli J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woordelose ervaring.

Pragtige omgewing met puik akkommodasie. Alles netjies skoon en versorg. Vriendelike, hulpvaardige diens. Verblyf deeglik toegerus met alle toestelle vir gemaklike verblyf, plus aangename verrassings soos die teleskoop. Pragtigste uitsig en swemarea denkbaar. Naweek is veels te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman T
Gesin met tieners

Rustige omgewing en huis baie gerieflik en pragtige see uitsig.

Baie lekker naweek gehad en sal beslis terugkeer - baie vriendelik ontvang deur Karin en Noel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Baie rustig. Goed toegerus. Great views. Naby genoeg aan Fynbosgolfbaan.

Baie stil en pragtige rustige plekkie wat goed toegerus is. Baie nice braaiplek. Die oopvou konsertinadeure gee meer spasie aan die vertrek. Great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S
Gesin met tieners

Awesome sea views and very safe.

What a beautiful, private place, with such awesome sea views! The hosts were so accommodating with everything and we had a wonderful Christmas stay! Will def stay again and have already recommended other people to come stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angler's Paradise se terugvoer

Thank you Ann. We are looking forward to welcoming you again very soon.
Kind regards,
Noel and Karin

Angler's Paradise
Rudolf B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf B
Gesin met tieners

Dit was 'n week om te onthou. Ongelooflike uitsig vanuit die huis oor die natuurlike woud en oseaan. Noel se gasvryheid, hulp en vriendelikheid was baie spesiaal. Baie dankie vir 'n ongelooflike mooi week.

Anglers Paradise is 'n juweel van 'n vakansie tuiste. Of jy net vir een aand of vir 'n week wil ontspan, is dit werklik 'n plekkie om in gedagte te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre D
Gesin met klein kinders

Very relaxing.

We chose Angler's Paradise because it looked breathtaking. It really delivered!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspannend.

Ons het Angler's Paradise gebied omdat dit pragtig gelyk het. En toe lyk dit werklik so!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angler's Paradise se terugvoer

Thank you Jean-Pierre. Looking forward to welcoming you again very soon.
Regards,
Noel and Karin

Angler's Paradise
Christiaan L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan L
Gesin met tieners

Die beste vakansie ooit. Fantastiese ligging met baie skoon en uitstekende geriewe.

Ons was verskriklik beïndruk met die verblyf by Anglers Paradise. Ons het heerlik gerus en alles was verskriklik netjies en skoon. Die plek is kos vir die siel en my vrou het heerlik gerus met 'n boek op die dek met 'n asemrowende uitsig terwyl ek en my seun van die oggend tot die aand visgevang het in die damme en van die rotse af. Noel was verskriklik behulpsaam en vriendelik, het ons baie gehelp en selfs aanstekers en vuurhoutjies gebring wat ek vergeet het. Ons beveel graag aan en kom sommer gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angler's Paradise se terugvoer

Baie dankie Christiaan, dit was ons voorreg. Ons is baie bly dat julle lekker kon rus en vis vang by Angler's Paradise.

Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
Noel en Karin

Angler's Paradise
Marnus H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus H
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Sal die plek vir enige iemand voorstel. Als was skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlene V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek met asemrowende natuur.

Hierdie plek is sielskos! Uitsig rus stap lees en vuurtjie! Wat meer kan 'n mens vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S

Pragtige ligging, gerieflik.

Ons het 'n warm ontvangs van die gasheer gekry. Hy is gereed om enige 'probleem' te hanteer. Die ligging en uitsig is pragtig en die huis is gemaklik. Klein dingetjies ontbreek, soos 'n eierspaan en 'n prop by wasbak wat goed seel, maar al die ander goeie dinge maak daarvoor op. Dis dalk net iets wat reggestel kan word. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en dit ook aanbeveel vir ander gaste. Volgende keer wil ons die lifelike kampplek teen die see uittoets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan F
Gesin met klein kinders

Awesome place, we all loved it.

Extremely friendly owner and such an awesome place, we all loved it. Will return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie F
Gesin met tieners

Mooiste uitsig ooit!

Ons was verras dat die wooneenheid ook nou WiFi het. Dit was regtig die mooiste uitsig. Die pad na die see is opgegradeer en ons kon met gemak afry na die getypoel, waar daar 'n heerlike tafel is waar jy piekniek kan hou. Noel het baie moeite gedoen om te sorg dat alles reg is en het was voltyds beskikbaar om enige probleem op te los. My kinders het dit ook baie geniet, veral om vis te vang in die damme. Ek kan met 'n geruste hart die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Wonderlik! Asemrowend! Veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thierry R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thierry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing and stunning tranquillity.

Perfect escape, so comfortable, absolutely beautiful, veritable paradise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Gesin met klein kinders

Angler's Paradise has a superb location and it is a very tranquil and enjoyable vacation option.

We had a fantastic time at this spectacular 180° view unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlene V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig. Fantastiese ligging rus en vrede.

Ons was aangenaam verras met die juweel van 'n plek. Huisies het al die basiese geriewe en was skoon en netjies maar die natuur, strandjie, getypoel, stapplek en uitsig was ongelooflik. Ons gaan beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Gesin met tieners

Really enjoyed the stay.

Will return for sure and have already discussed with family and friends as they asked where the hell are we, from the Facebook photos that we posted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker privaat.

Daar is 'n grondpad van die hoofpad na die plaas. Die husie is baie gerieflik en lekker. Onthou om jou inkopies te doen voor jy op die plaas aankom. Die view is stunning en lyk presies soos op foto's. Noel is 'n baie behulpsame gasheer en daar is ook 'n launderette op die perseel. Die pad na die privaat strand is nogal steil maar lekker oefening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsigte.

Hier kan jy afskakel en vergeet van alles wat pla. Ongelooflike uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanneli K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanneli K
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ervaring met ons gesin.

Uitstekende ligging om weg te kom en die uitsigte en buitelig te geniet. Gepas vir paartjies en gesinne met klein kinders. Uitkykpunte en eie privaat swemplek by die see. As jy wil uitkom is dit 30 min van Stormsrivier en Jeffeys. Ons sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens baie lekker gekuier!

Angler's is pragtig - ons sal weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin T
Gesin met klein kinders

Picturesque.

Beautiful views with tranquility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald K
Saam met vriende

Privaat en rustig.

Baie mooi uitsig met wonderlike visvangplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Angler's is fantasties!

Ons het heerlik gekuier by hierdie pragtige plek. Die uitsig is onverbeterlik en die huisie het alles wat jy nodig het. Ons kan nie wag om terug te kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfreda B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfreda B

Heerlik, rustig en pragtig!

Dis 'n fantastiese plek vir rustigheid die natuur en ongerepte kus. Sal gogga lig aanbeveel vir baie motte en grondpad bietjie sleg maar ons het dit oorleef. Sal definitief weer kom en ons beveel dit aan vir enige iemand wat hou van pragtige uitsigte en mooi natuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning sea views and nature on your doorstep.

As we had been here before we knew what we were letting ourselves in for when travelling the first 4 km on the public gravel road to Eersterivier before turning off towards Angler's. We were surprised to find that there had been some improvement made. Noel made us feel welcome as usual and we were soon able to relax and enjoy the wonderful view. The cottage is very comfortable and has an indoor braai/fireplace if the weather turns foul. We had a lovely time up at the dams where the guys caught some bass and I enjoyed the bird life and amazing sunsets. We also enjoyed the walking trail along the sea edge. All in all it was a wonderful "chill pill".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en het ons toegelaat met ons klein chihuahua.

Sien ster-gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip C
Saam met vriende

Genotvol, netjies en mooi omgewing.

Genotvol, netjiese plek met 'n vriendelike gasheer. Pragtige uitsig. Ongelukkig te min tyd daar bestee. Sou graag 'n dag of wat ekstra wou bly. Sal verseker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soanet B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soanet B
Gesin met tieners

'n Wonderlike rusplek in die natuur, weg van die besige strande en winkels.

Die uitsig en natuurskoon is fenomenaal en die huisie pragtig. Dit is moeilik om tot by die see te stap (steil af-en-opdraande!) en daar is nie juis strand nie. Die rotshengel was moeilik omdat dit gereën het en die wind sterk gewaai het. Ons kon een dag nie met die voertuig terug vanaf die see nie omdat die steil pad te nat was.My seun het die swartbaardamme vreeslik geniet en elke dag met sy fiets tussen die damme rondgery. Selfoonoopvangs baie sleg, maar WiFi bondels te koop by die opsigter (baie behulpsaam en kort-kort op jou voorstoep). Maak seker jy koop genoeg kruideniers vooraf - ordentlike winkels is ver. Stukkende tuimeldroër nogal 'n frustrasie omdat dit gereën het en ons gesukkel het om nat klere droog te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gekuier. Ongelooglike mooi uitsig. Privaat. Pad daarheen was in 'n swak kondisie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman T
Saam met vriende

Prachtige ligging als je van rust en oceaankust houdt.

AP ligt na vele kilometers gravelroad pal aan de kust op zo'n 100 meter hoogte. Er is een goed begaanbaar pad voor te voet alswel met de auto naar de kustlijn. Er is prachtige natuur. De ligging van de drie huisjes is werkelijk schitterend. In de omgeving is weinig te beleven, het dorp Kareedouw heeft alles maar stelt verder weinig voor. De huisjes zijn netjes en volledig ingericht. Ons huisje kende wel enig achterstallig onderhoud, maar niet in die mate dat het de vakantie tekort deed. Je kunt ook wassen en drogen, in de schuur achter de huisjes. Een machtig mooie plek, die je eigenlijk in je vakantie te Zuid-Afrika gezien moet hebben. De eigenaar is erg enthousiast en behulpzaam. Hij woont niet om de hoek, maar als er wat is komt hij direct ter plaatse. Als je wilt zeevissen is alles aanwezig alleen het noodzakelijke aas. Dat is in de wijde omtrek niet te krijgen. Dat was wel een dissonant, de eigenaar deed een toezegging welke niet kon worden waargemaakt. Hij gaat er mee aan de slag. De huisjes zijn volledig self-catered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian A - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful.

A unique experience of having unspoilt coastline to yourself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmina K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina K
Gesin met tieners

Unieke, prachtige locatie met direct uitzicht op zee en een zeer welkome ontvangst.

We werden zeer gastvrij ontvangen, vanwege het zeer slechte wegdek (7 km lang) door veel regenval leende de eigenaar ons zijn 4x4 auto. Hij ging zelfs mee om ons de weg in het dorp te wijzen voor ons avondeten, super! En wat een schitterende locatie, pal aan zee met een enorm uitzicht over water en ruwe kusten. We zagen zelfs dolfijnen zwemmen. We hebben 's avonds gebruik gemaakt van de braai in huis en de volgende morgen hebben we ontbeten beneden aan de zee, geweldig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Ons het heerlik gerus. Die tyd is altyd net te kort. Baie dankie aan Noel en Karin vir 'n BAIE ontspanne en rustige atmosfeer. Die see was werklik 'n plesier en die uitsig laat 'n mens net van vooraf besef hoe geseënd jy werklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anni O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni O
Gesin met klein kinders

Outstanding

Outstanding and very well presented accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax and enjoy spectacular views from a very comfortable cottage.

Our stay was so relaxing that we wished we could have stayed longer. The cottage was extremely comfortable and we just loved the glass folding doors that invited the outside in. I could have sat on the deck all day enjoying the stunning views as well as the bird life. As if that wasn't enough, we then took a drive down to the tidal pool. What a special place. I had an awesome time and took many photos of the waves smashing themselves against the rocks. The guys did some bass fishing in the late afternoons and were rewarded with a good number of catches that they released again. All in all we had a most enjoyable time. We want to thank Sakkie and Janet once again for their warm welcome and for all the "special little touches" that they provided, like the chocolates, biscuits and wood. It was really appreciated. Hopefully we will be back soon to enjoy your beautiful piece of paradise once again. Regards, Andre, Terry and Gareth de Ridder

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Kliprivier-plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMGZlZjY4LTRiOGYtNGIxZS1iOWJmLTEyYzNkZDQ2YTI5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 R102 Farm Kliprivier 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08047838298 24.25793653929