Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angora Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 058 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Angora Lodge bied B&B-verblyf in die dorpie Jansenville. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 8 slaapkamers, elkeen uniek en smaakvol gemeubileer. Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Geriewe in al die kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

'n Smullekker ontbyt word soggens in die eetkamer bedien. Ander heerlike maaltye is ook op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis het ook 'n goed toegeruste kroeg, 'n swembad en braaigeriewe beskikbaar. Let wel dat ontbyt nie op 'n Sondag bedien word nie omdat die hotel dan gesluit is.

Daar is ook 'n goed toegeruste konferensielokaal met plek vir tot 20 afgevaardigdes tot sakereisigers se beskikking. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel.

Die eenheid is na aan verskeie winkels, 'n paar restaurante en OTM's in die dorpie. Die eenheid is ook 'n bekend as die ideale oornagplek vir gaste wat op die R339 of R75, op pad na die kus of binneland, reis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 13 resensies vir Angora Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Hoofstraat 27, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
  • Gaste dink Angora Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 058
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 058
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ef94f448c0bce6a9f7a619f46677f58668e59ddc815e4967571e8d1628e7d714f8239d57f628db861be7510dcfea7ffef7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 27 Main Street Jansenville 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.944921 24.664695