Angora
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 21, Joe Maura Woonstelle, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Angora is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die geskiedkundige Langstraat in Riversdal. Die woonstel is naby besienswaardighede, skole en geriewe in die omgewing geleë.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4 in die leefarea. Buite is daar 'n privaat braai-area. Gratis vesel-internet is beskikbaar. Die omsetter verseker dat gaste elektroniese toestelle tydens kragonderbrekings kan gebruik.
Die Korentepoortdam is sowat 15 km ver en daar kan gaste water-aktiwiteite geniet en skilderagtige uitsigte bewonder. Die rustige kusdorpie Stilbaai is net 40 km vanaf Riversdal.
Slaapplek
’n Bespreking by Angora sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gerhard Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Maande gelys 11
Ligging
- Langstraat 21, Joe Maura Woonstelle, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Angora het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 21, Joe Maura Woonstelle, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom