Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anguna Holiday Flats

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Anguna Holiday Flats - onderste verdieping
Selfsorg
Anguna Holiday Flat- boonste verdieping
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie stil venue laat nie partytjies en rusverstoring toe nie.

Bo en behalwe die gekwoteerde bedrag, word die volgende bedrae gehef en dit moet direk aan Anguna Holiday Flats betaal word:
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per woonstel
Een onderdakparkeerplek vir elke woonstel is ingesluit by die tarief. Daar is beperkte addisionele parkeerplek beskikbaar teen R40 per voertuig per dag, maar dit moet asb. voor die tyd gereël word.

Hierdie bedrae kan in kontant met aankoms betaal word of in die instansie se bankrekening inbetaal word.

Woonstelle word nie skoongemaak nie, maar dit kan gereël word teen ekstra koste. Stel asb. die eienaars in kennis indien hierdie diens verlang word.

Daar is gedeelde braaigeriewe op die voorste grasperk.
Geen harde musiek, partytjies of stoornisse wat ander gaste of bure sal pla word toegelaat nie.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke, vadoeke en toiletware saambring.
Gaste mag hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer vir DStv-toegang saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anguna Holiday Flats, Foreststraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d9a5805d0b39611cf0c08fe58a90f566182e26d33da04fff2f67776f8e4654245ffc8b24169abbfbd5a24bb9087f9d5d6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Anguna Holiday Flats Forest Road 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.855418526183 30.377940544983
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem