Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anina's Dream

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Anina's Dream
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rea C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rea C
Gesin met tieners

Baie goeie keuse.

Anina's Dream het alles wat ons nodig gehad het. Susan was baie hulpvaardig en tegemoetkomend. Die tuinkothuisie het in al ons behoeftes voldoen. Dit was netjies en goed ingerig. Gemaklik en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marié L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en Susan en Viljoen is wonderlike gashere, altyd gewillig om te help.

Die gastehuis is gerieflik geleë en goed toegerus. 'n Lekker blyplek vir ons maandelikse besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anina's Dream se terugvoer

Anna-marie dit was so lekker om jul hier te hê. Baie dankie vir hierdie review. Ons sien uit na jul toekomstige besoeke. Jul was lieflike gaste wat altyd welkom by ons sal wees.

Anina's Dream
Marlene A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene A
Saam met vriende

Voel tuis, mense is baie vriendelik.

Gasvryheid van uitstaande gelhalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anina's Dream se terugvoer

Marlene baie dankie dat jy tyd afgestaan het vir hierdie resensie. Ons waardeer dit.

Anina's Dream
Gavin B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin B
Saam met vriende

Susan is great host, realy enjoyed our stay.

Awesome time spend, would definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Susan is 'n great gasvrou, het regtig ons verblyf geniet.

Het 'n awesome tyd gehad en sal beslis weer daar gaan bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anina's Dream se terugvoer

Thanks Gavin, it was great hosting you and your friends. You are more than welcome to come and stay with us again.

Anina's Dream
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stepping Stones-weg 63, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89c2ff70d5a55d4260420931f74b276ac0d3d14c5b971d05f5e5f66a3780656a7a29a14e1194a3b1781ac22ebbcee7cab0bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 63 Stepping Stones Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.860641290826 18.652299773628