Thohoyandou Akkommodasie by Anisa Guest House | LekkeSlaap
+49

Anisa Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tshilala Kutame-straat 226, Sibasa 266 Blok Q, Thohoyandou, 0970, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anisa Guest House is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied egte gasvryheid met 'n Afrika-styl. Die gastehuis is in 'n rustige omgewing in Thohoyandou Blok Q. Dis naby die dorp, winkelsentrums, besigheidsentrums, munisipale kantore, Thavhani Mall en die Universiteit van Venda.

Dié gastehuis het 'n moderne Afrika-tema en die meubels en kuns is afkomstig van Suid-Afrikaanse verskaffers en kunstenaars.

Verblyf word in 6 ruim gastekamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n ruim gemeenskaplike sit- en eetarea waar ontbyt daagliks bedien word. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voorsien en die gastehuis het 24 uur-geslotekringtelevisie en 'n veiligheidsheining. Toere met plaaslike en internasionale kunstenaars wat deur Avhashoni Mainganye begelei word, kan gereël word.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Tshilala Kutame-straat 226, Sibasa 266 Blok Q, Thohoyandou, 0970, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Thohoyandou Limpopo
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tshilala Kutame-straat 226, Sibasa 266 Blok Q, Thohoyandou, 0970, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuIVd241kBfePcnmdqilSASZT10Jdp3CqjP7MXfKzIAtiUa4TlQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 266 Tshilala Kutame Street 266 Block Q Sibasa 0970 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -22.939701 30.468063
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za