Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AnJa Accommodation

Selfsorg
Eenheid A
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgeenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen besoekers waarvoor daar nie betaal is nie word toegelaat na 22:00 nie.
Geen harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid B
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgeenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen besoekers waarvoor daar nie betaal is nie word toegelaat na 22:00 nie.
Geen harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boshoffstraat 63, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5c24d71841be605de23ac8d0316f2d44931c9399ea8fe1257a818f94b7beec0fac69da027f1ac5309620011fc1398297b5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 63 Boshoff Street Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6981429 28.3863573
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem