Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anjana Mutual Heights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 10, Old Mutual Heights, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anjana Mutual Heights is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die Atlantiese kus.

Dié solderwoonstel is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die solderkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n elektroniese kluis, 'n spieëlkas en ingeboude kaste. Die badkamer is onder en het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, oond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die aangrensende sitarea het 'n sitkamerbank en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Daar is 'n aangewese parkeerplek vir 1 voertuig, maar dit is in die aangrensende gebou.

Slaapplek

’n Bespreking by Anjana Mutual Heights sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Darlingstraat 10, Old Mutual Heights, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 10, Old Mutual Heights, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb07a34159c945c3e7cde251aa50ebbdb270b86323753e2884a62252f34b2929fe3055b035901df6f907df186ab0b3e08f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 2) 10 Darling Street Old Mutual Heights 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9243426 18.4222524