Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anju Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: FA Venterkeeromstraat 7, Goede Hoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anju Self-Catering is 'n lieflike woonstel met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se hoofhuis grens. Dit is in Goede Hoop, Strand, geleë en hierdie sentrale ligging maak dit die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 2 leunstoele en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek en gaste het toegang tot binne- en buitebraaigeriewe, asook 'n gemeenskaplike swembad. Onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar en die perseel het 'n elektriese heining. Hierdie verblyf is 'n net 'n entjie se ry vanaf winkelsentrums, restaurante en die N2.

Slaapplek

’n Bespreking by Anju Self-Catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Anju Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 7

Ligging

  • FA Venterkeeromstraat 7, Goede Hoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anju Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: FA Venterkeeromstraat 7, Goede Hoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a01fb670185effaa410e09216257a5d9c0864f8944b3c85d426ed45718a9d8857db675ac73f3b9ecd76a40a0929aa6a9eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 FA Venter Close Goede Hoop 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.098142775322 18.828820946321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem