LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anka Lodge | LekkeSlaap
+28

Anka Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crosslaan 45, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R925 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anka Lodge bied selfsorgverblyf in Sandton se voorstad Atholl, naby Sandton se middestad, Sandton Gautreinstasie, Sandton Konvensiesentrum, Melrose Arch en Rosebank. Dit is ook naby die Wanderers Gholfbaan, Wanderers Krieketveld, Poloklub en Summer Place.

Die verblyf word in toegeruste selfsorg-eenhede gebied. Die woonstelle het elk ’n privaat badkamer met ’n stort, ’n kombuisie met ’n mikrogolf, broodrooster, yskas en ’n ketel en ’n eetarea.

Anka Lodge het ’n swembad wat sekere tye van die jaar beskikbaar is en braaigeriewe. Daar is WiFi orals op die perseel. Gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. ’n Pendeldiens van en na die lughawe kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Crosslaan 45, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R925
per nag (plek vir 2)
Vanaf R925
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crosslaan 45, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3fca1421258bfe09385df35be1c6624869ed4d22ddaab41f086d9e635d4cae7e29d8f1dd6fca4d89e5e299880ed96e8f699?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R925  per nag (plek vir 2) 45 Cross Avenue Atholl 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.122488967063 28.062614423279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!