Philippolis Akkommodasie by Anker Guesthouse | LekkeSlaap
+101

Anker Guesthouse

76 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin Fraser-straat 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anker Guesthouse is in Philippolis, 'n lieflike dorpie vir gaste wat uit die stad wil ontsnap. Geniet die stilte, natuur, sterre, voëls, afwesigheid van verkeer, rustigheid en vriendelikheid van die inwoners.

Verblyf word in 5 eenhede gebied en het slaapplek vir 21 gaste. Gaste het 'n keuse tussen die Karoo-kamer, die Laventelkamer, die Sonkamer, die Afrika-kamer en die Gesinskamer. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n privaat ingang en 'n braai-area.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Die perseel is ook rolstoelvriendelik en bied veilige parkeerplek. Gaste kan in die somer in die skoon plaasdam swem en die druiwe van die oudste wingerdstokke pluk om te eet.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, hengel, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 76 resensies vir Anker Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Colin Fraser-straat 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Anker Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 6)
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin Fraser-straat 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHDZddW8B5XzSi2eK1l58fshaP0qFW5qhIjAfEZEekh9q9M3MGs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R450  per nag (plek vir 6) 76 5 1 5 15 Colin Fraser Street Philippolis 9970 Vrystaat 086 999 0018 10:00-22:00 10:00 -30.26451610335 25.275174379349
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za