Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ankers

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 60, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ankers is 'n ruim selfsorgvakansie-eenheid vir 4 in Struisbaai en dis net 1 km vanaf die hoofstrand.

Die dubbelbverdieping-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed met 'n gedeeltelike see-uitsig en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is op die grondverdieping en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n Snappy Chef, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte en pan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea ontspan. Die eenheid het nie DStv nie.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitebraaigeriewe en parkeerplek vir een voertuig is beskikbaar.

Gaste kan visvang, kajakvaar, branderplankry, vlieërplankry en walviskyk tussen Julie en Augustus of die verskeie voetslaanroetes in die omgewing verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Ankers sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Ankers
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Ligging

  • Proteaweg 60, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ankers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 60, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25484bbfb51a576912086ba8e6bd10bd23bf0582ed7cfccc406b9239b321d3dde638b6f010c2e688b4c0ce6fffe0371d0d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 60 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.7987292 20.0424053
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem