Ankers
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Rook is verbode in die verblyf.
- Slegs die aantal gaste wat in die bespreking genoem word, sal geakkommodeer word.
- 'n Maksimum van 4 gaste word toegelaat. Enige ekstra gaste sal per persoon, per nag beboet word.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ankers het nie DStv nie.
- Gaste mag nie rooi aas in die yskas of vrieskas hou nie.
- Let wel dat dele van die verblyf via trappe bereik word en nie geskik is vir kinders onder 6 jaar, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
- Die eienaars woon saam met hulle troeteldiere op die perseel en hulle sal weggehou word van gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang