+26
Selfsorg in Bojanala

Anky @ Boe-Boe's Nest

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marsel B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2026

Ontspannende vakansie. Die natuurskoon is uit die boonste rakke, ons het dit so baie geniet. Jy kan regtig jou kop skoon kry met die rustigheid daar, en daar is geen sein nie. Op plekke is dit baie beperk, wat goed is as mens wil wegkom van daai deel van jou lewe. As jy wel nodig het om goed te monitor by jou huis terwyl jy weg is, dan werk dit nie so lekker nie. Die huisie is goed, paar goedjies wat kan verbeter, maar ons het lekker gebly en gerus.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 102

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Bankdrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa010bdedc18d653908341eaf24b32cf858f668159b7147030938b462c72fcaacffa841e44b75bb4aa9d4ab76fb25e1980315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Bankdrift Farm Bankdrift 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.826336175636 26.77306193024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang