Sandania Akkommodasie by El Shaddai | LekkeSlaap
+28
+28

El Shaddai

71 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zombastraat 36, Welkom, 9459, Vrystaat

Beskrywing

El Shaddai bied gerieflike gastehuis-verblyf in Welkom. Ons is in die stil woongebied Saldania, net 'n entjie se ry van die middedorp af.

Verblyf is beskikbaar in 5 ruim suites. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en TV met M-Net. Dis ook toegerus met 'n mikrogolf, yskas, TV, eetgerei, breekware en meer. Aandete is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n wasgoeddiens, swembad en braaigeriewe in. Bespreek nou by El Shaddai en voel so tuis soos by jou eie huis!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 71 resensies vir El Shaddai
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Zombastraat 36, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink El Shaddai het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Sandania Welkom Vrystaat
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zombastraat 36, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4OGE1MDI5LWIyOTgtNDJmMC1iZjQ1LTczYjcyYTJiYTdiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 71 5 1 3.6 36 Zomba Steet Welkom 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.98569 26.74778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za