Annabaan

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Annabaan is 'n ruim dubbelverdieping selfsorghuis in Langebaan slegs 300 m van die strand af.

Dit is gerieflike gemeubileer en die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers wat gedeel word. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde een het 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel 'n volledige badkamer. Die vierde kamer beskik oor enkelbeddens en die vyfde een het 'n koninggrootte-bed. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer met ’n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en kaggel en die sitarea het 'n TV met DStv.

Gaste kan die ingeboude braai-area of die buitebraai-geriewe gebruik. Die tuinarea is gedeeltelik onderdak en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Annabaan is stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkels en gaste kan met vele doendinge in die area besig bly soos seil- en vlieërplankry, water- en jetski, kanovaart en kajak en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Annabaan sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Annabaan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za