Annandale Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Annandale Cottages is in 'n rustige, bergagtige area in Lakeside geleë wat gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis met uitsigte oor die Zandvlei Natuurreservaat bied.

Verblyf word in 2 eenhede gebied en het slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis is op die boonste verdieping en bied slaapplek vir 2 volwassenes in 'n dubbelbed en 'n ekstra bed kan in die sitkamer voorsien word. The Den het 1 enkelbed en 'n matras en gaste het toegang tot koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot parkeerplek op die perseel.

Die omgewing rondom die verblyf is veilig en 'n private sekuriteitsmaatskappy is aan diens in dié woonbuurt.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Annandale Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R723 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]