Annandale Country Estate
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Michaelhouse, Balgowan, Howick, 3275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Annandale Country Estate is 'n rustige toevlugsoord op 14 hektaar historiese plaasgrond langs Michaelhouse Skool, met pragtige uitsigte oor die Balgowan-vallei. Geleë in Howick, bied hierdie boetieklandgoed 'n stil plattelandse ontsnapping uit die besige stadslewe.
Die ruim gesinshuis bied slaapplek vir 8 gaste en sluit 4 slaapkamers en 3 badkamers in. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte bed wat op versoek in twee enkelbeddens omskep kan word, terwyl die vierde slaapkamer 'n koningingrootte bed het. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n groot gasstoof, yskas, eetgerei en breekware, 'n oopplan-leefarea met 'n knus kaggel, en stapeldeure wat oopmaak na 'n sonnige stoep, perfek vir buite-etes en die gebruik van die braaigeriewe.
Gaste het toegang tot gratis veilige parkering en sonkrag-rugsteunkrag tydens beurtkrag. Die landgoed is gerieflik naby winkels en gewilde Midlands-besienswaardighede en dien as 'n goeie basis vir daguitstappies na die Maloti-Drakensberg Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Michaelhouse, Balgowan, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Michaelhouse, Balgowan, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang