Upper Gardens Akkommodasie by Annarita's Place | LekkeSlaap
+12

Annarita's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Glencoe Laan, , Kaapstad, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Annarita's Place is in Higgovale geleë en het 'n groot terras teen die hange van Tafelberg. Die eenheid is hoog bo die stad geleë, waar jy kan ontspan en aan 'n skemerkelkie teug terwyl jy die uitsig oor Tafelberg en Tafelbaai geniet.

Die selfsorg-woonstel is vas aan die hoofhuis, maar het sy eie aparte ingang en parkeerplek van die straat af. Die groot, privaat terras het 'n eettafel, sonstoele, 'n sambreel en braaigeriewe en nooi jou om te kom ontspan met Tafelberg, Leeukop, Seinheuwel en Tafelbaai in die agtergrond. Een van die slaapkamers het 2 enkelbeddens wat saam gestoot kan word en daar is ook 2 enkelslaapbanke wat geskik is vir kleiner kinders. Daar is 1 badkamer met 'n stort en die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike meubels en daar is 'n TV. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir jou motor.

Slaapplek

’n Bespreking by Annarita's Place sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 29 Glencoe Laan, , Kaapstad, 7300, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Glencoe Laan, , Kaapstad, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2YWIxOTQyLTQxMzMtNDNiNC04NDg3LWYxMDdiOTU3YzkzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 265  per nag (plek vir 2) 29 Glencoe Avenue Oranjezicht 7300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.943861037981 18.407048957672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za