Anna's StudioLuxe - Close to Winelands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinders onder 13 jaar word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is streng verbode binnenshuis; gaste is egter welkom om die patio op die veranda te gebruik om te rook, oggendkoffie te geniet of saans te ontspan. Partytjies word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat daar twee klein hondjies op die perseel is, maar hulle sal nie toegang tot u ruimte hê nie. Die kamer word daagliks skoongemaak, met vars linne en lakens wat voorsien word vir langer verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 774
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 774
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 774
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koelenhof Street, Van Riebeeckshof, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ee86cdcda1269723f6fe00ce3dbe4385bfcfefc6aab0071de93b826c38b7ccff2014837d5063929a1ab25dc08081e0895dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 774 per nag, vir 2 mense Koelenhof Street Van Riebeeckshof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.858006865016 18.612612783909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang