Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Swallows

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg 70B, Boesmansrivier, Boesmansriviermond, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Swallows bied selfsorgverblyf in Boesmansrivier. Die perseel bied gedeeltelike uitsigte oor die rivier en is net 1,5 km van die strand af.

DIe volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook nog 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens in die leefarea op die boonste verdieping.

Die kombuis is goed toegerus met 'n oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die leefarea het rusbanke, 'n pooltafel en 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die perseel is na aan 'n paar restaurante wat spesialiseer in biefstukdisse. Dit is ook naby winkels en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by The Swallows sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • River-weg 70B, Boesmansrivier, Boesmansriviermond, 6191, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg 70B, Boesmansrivier, Boesmansriviermond, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66d52e5110a145bbecaf5e493f0ed78abbc57886ad78dcaa5028477ac0a77decd4fe1837657c7bce20b2b4499f0fdb9bc49f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 70B River Road Bushmans River 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.683723056616 26.655081070143