LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anne's Cottage | LekkeSlaap
+10

Anne's Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Anne's Cottage bied gerieflike verblyf aan in 'n privaat kothuis op 'n woonerf. Dié eiendom is in Musgrave, Durban en bied toegang tot talle geriewe en sportvenues in Durban.

Dié kothuis het lugversorging en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -kombuis met 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, indien nodig. Die sitarea het 'n TV met DStv en die kombuis het 'n yskas, ketel, elektriese stoof, broodrooster en mikrogolf.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste kan van die swembad gebruik maak.

Doendinge in die omtrek sluit stap, voëlkyk en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Anne's Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Anne's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anne's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2f91b5ef91c75a6fb99d1ee2ea853814b714d02bdf385edd6546bb9cdc27edb05b1d73b387c69907cb1f595a1d7d8c7298e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 53 Cherry Avenue Musgrave 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.841303912536 30.992855182209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!