Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annette Guesthouse

B&B

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Annette Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Daan N
Besigheidsreis

Basies, het gewerk vir 'n laaste-minuut bespreking.

Kamers klein, verstaan loadshedding is 'n realiteit, maar hulle kon meer batteryligte ens. verskaf het. Geen water in yskaste nie, stort verstop. Algemene onderhoud word ook afgeskeep. Badkamer muf by mure teen dak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kate S
Besigheidsreis

Did not experience the room as prepared for a new guest. Room not welcoming nor clean.

The room did not seem clean, bath towels were not bright white and looks old, bed was not prepared neatly. TV did not work. No milk for coffee in the room although there was coffee and sugar placed out. Was not welcoming at all. Breakfast was nice although you have to boil the kettle yourself to make coffee. There is a machine available for coffee but was not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamara L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara L
Gesin met klein kinders

The venue was beautifully situated and both the kids and us enjoyed our stay at Annette Guesthouse.

All the staff was so friendly and very professional. And our room was nice clean and tidy too. We most definitely enjoyed our stay there and grateful for amazing assistance always to accommodate my family and the kids too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella O
Enkelreisiger

Ek wil beslis terugkom!

Na 6 maande in die Midde Ooste was hierdie die beste plek om te oornag vir my eerste aand tuis in SA. Dit was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie heeltemal vierster-standaard nie, maar aangenaam met uitstekende ontbytkamer.

Kamer ("Greek") klein en beknop sonder 'n enkele stoel. Parkering word aangedui as "van die straat af" wat nie waar is nie. Diens vriendelik en ligging goed. Badkamer skoon, kombers en vloermatjie kan doen met goeie skoonmaak. Verf wat van badkamerkas afdop 'n aanduiding dat beter onderhoud nodig is. Gehalte van die bedlinne waarskynlik nie op vierster-standaard nie. Jammer dat rookarea reg voor die kamer is sodat vensters toegehou moes word. Sal die gastehuis wel aanbeveel as dit drie sterre gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon in stil area.

Baie netjiese en skoon verblyf, kamer was lekker ruim. Hier en daar sal hulle die afwerkings moet opskerp. Ontbyt was baie lekker met genoeg keuses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cj D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen nie aan verwagtinge.

Skoon beddegoed en goeie ontbyt. Kamers klein, nie wat jy van n 4-ster milieu verwag nie. Het al by beter gastehuise vir laer koste in dieselfde area tuisgegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine B
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs.

Baie verwelkomende ontvangs. Skoon kamer wat op ons gewag het. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annette Guesthouse se terugvoer

Dear Carine,

Thank you so much for your review. Looking forward to having you stay in the near future.

All of the best,
Shirley

Annette Guesthouse
Hermien K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien K
Enkelreisiger

Uitstekende diens!

Die beste plek om te wees vir iemand wat op 'n sakereis of vakansie is. Uitstekende diens van Shirley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annette Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your positive review.
We wish you a speedy recovery.
All the best,
Shirley & staff

Annette Guesthouse
Christephine K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christephine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik, rustig en genotvol.

Ons cutlery was vol stof, die plug van haardroër kon nie in die plug reg pas nie. Daar was nie 'n prop in die badkamer se bad nie. Andersins wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annette Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review and for staying at Annette Guesthouse.
I personally checked the plug for the hairdryer and it does fit, just needs to be pushed in hard.
There is no plug for the bath, due to the fact that we have water restrictions in Cape Town.
We have to ask our guests to please only use the shower.
The cutlery was a bit dusty and we do apologise for this.
With regards,
Shirley

Annette Guesthouse
Elma V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V
Enkelreisiger

Baie lekker area, stil en na aan die nodigste winkels.

Dis die derde keer wat ek nou daar bly. Die area is goed en 'n baie stil en veilige buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annette Guesthouse se terugvoer

Hello Marius,
Thank you so much for the review - we really do appreciate the feedback.
Thank you for being the perfect guest, hope to see you again in the near future.

With regards,
Shirley

Annette Guesthouse
Nobesuthu N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobesuthu N
Gesin met klein kinders

Beautiful, safe and quiet.

Beautiful, quiet surburb close to most places that we visited. Great service from Sheila and everyone else.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Die kamer was ruim en gemaklik. Sou kon doen met uitsig van die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Besigheidsreis

Was slegs 'n oornag-bestemming.

Die slaapkamer sowel as badkamer was baie gerieflik en skoon. Meubels begin wel hul ouderdom en gebruik vertoon. Ontvangs was vriendelik en effektief. Die ontbyt was niks spesiaal nie, maar het wel aan die standaarde voldoen. Ek het slegs oornag en kan dus nie kommentaar lewer oor die res van die gastehuis se standaarde nie. Die enigste negatiewe aspek was dat daar nie veilige parkering is nie - parkering is wel op die perseel, maar nie agter sekuriteitshekke nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassandra P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring - sal definitief weer hier gaan bly!

Die bestuurder was baie gasvry en het ons welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met klein kinders

Ruim en lieflike kamers, baie skoon en netjies.

Dit was 'n aangename verassing. Die kothuis was lieflik, ruim en skoon. Heerlike ontbyt en ons het die gasvryheid waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyboomlaan 10 & 12, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8b894f418dabc70fe4cb8244bc34f7a17f42217498be32dba1eebdfc5581624525139c61dfd0693a180645c519ea66e857?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 10 & 12 Meyboom Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.870335377515 18.584216237068