Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eenheid word nie deur kragonderbrekings geaffekteer nie aangesien daar sonpanele en 'n omsetter is.
Troeteldiere word toegelaat, maar reëlings moet vooraf getref word en 'n ekstra fooi sal geld.
Wasgoeddienste kan gereël word op versoek en teen ekstra koste.
Twee kinders onder die ouderdom van 6 kan op die dubbel-uittrekslaapbank geakkommodeer word op versoek en teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Frans Oerder Street, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang