LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Annie's Inn | LekkeSlaap
+32

Annie's Inn

56 resensies
Gastehuis
Annie's Kampeerterrein
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamperplekke is goed gespasieer en onder die bome. Dit het netjiese ablusiegeriewe met storte en toilette, asook water- en kragpunte by elke staanplek. Daar is baie plek vir 'n kampvuur en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kampeerbasis

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer Een
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kamer is ruim en het houtvloere en hortjies op die vensters. Die kamer het 'n privaat ingang na die tuin en swembad. Daar is ook braaigeriewe in die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer Twee
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié ruim kamer het 'n houtvloer, hortjies en beskik oor 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n lessenaar. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n aparte toilet, en 'n privaat ingang wat na die tuin en swembad lei. Daar is braaigeriewe in die tuin en 'n sitkamer met 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuy-straat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhhHacFP1M8xm05DL6fACmhHaHtpvbmfPjEn5rCLL5WXamyBqz0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 56 5 1 5 3 Van der Spuy Street Williston 8920 Noord-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -31.3373638153 20.915886540674
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!