Williston Akkommodasie by Annie's Inn | LekkeSlaap
+34

Annie's Inn

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Annie's Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Maryanne W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryanne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice. Would be nice if they served breakfast on the premises.

Very peaceful. Room was spacious and neat and very comfortable. We enjoyed our stay.

Rita J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita J
Saam met vriende

Baie lekker en aangename mense.

Gasvrou is aangenaam, vriendelik baie hulpvaardig alhoewel ons daar gekamp het, was daar altyd 'n geselsie. Sal enige tyd dit aanbeveel.

Peter T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Have never been so hot in my life (thermostatically speaking) but our hostess was delightful and so was the accommodation.

We had the misfortune to be delayed by a blowout on the gravel road to Williston, and then having a tyre fitted, on the hottest day I've ever experienced. Our hostess was charming and the accommodation absolutely fine, but aircon would have been nice, We had to sleep covered with wet towels!

Richard C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

You need to specify that you need a bathroom en suite. As elderly folk we did not enjoy having to get up at night to share a toilet. Otherwise it was pleasant as an overnight stay.

Communication was a bit sparse. Breakfast was served at the restaurant down the road but this was not communicated very clearly.

Stefanus R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus R
Gesin met tieners

Ouwêreldse gasvryheid.

'n Lekker familiekamer met al die nodig geriewe. Lekker swembad waar ons van die Karoo hitte kon ontsnap.

Hennie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Gesin met tieners

Ware oase en oornaggastehuis in die Karoo. Baie vriendelike mense.

Baie oulike plek en die mense was baie gasvry en behulpsaam. Ware oase en oornag plek in die Karoo. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Jj B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en rustig en voel veilig.

TV werk nie, die res is skoon en netjies.

Hubert R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubert R
Gesin met tieners

Beslis aan te beveel, kamers is 5 ster-gehalte.

Vriendelike ontvangs, ligging goed, pragtige ou huis.

Debbie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie V
Gesin met tieners

Lekker om in Williston te slaap.

Oulike plekkie. Alles wat mens nodig. Net duur in vergelyking met ander plekke waar ons oorslaap. Maar ons was tevrede.

Stephan B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Lekker oornag, als wat mens nodig het vir 'n aand. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Ontbyt kan dalk bietjie vroeër wees vir mense wat reis, 9vm is bietjie laat.

Riana G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will recommend it!

Clean facilities and friendly people!

Eddie O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Ruim. Mooi. Netjies.

Lekker stoepkamer met plankvloere en hoë plafon. Goeie bed, warm water, lekker stoele ens. Ons sal graag weer by Annemarie wil bly.

Hester K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-verblyf met tipiese Karoo-gasvryheid.

Baie skoon en netjiese verblyf. Alles wat mens in 'n selfsorgplek benodig. Die eienaar is dierbaar en hulpvaardig. 'n Oase in die dorre Karoo. Ons sal beslis weer hier oorbly.

Darrell B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrell B
Saam met vriende

Beautiful.

Quaint old home, high ceilings, most comprehensively equipped rooms I have found and immaculately maintained, a real gem.

Andrew F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Vriendelik ontvang en gasvryheid. Netheid en gerief was puik. Beslis 10 uit 10.

Brad B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stopover.

It would be very helpful to have a small fridge in the room for those who are travelling with with items that need to be kept cold. Thank you for a very pleasant stay.

Tg B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tg B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek in die platteland.

Baie lekker oornag. Vir mense wat volledige selfsorg verlang, is dit egter nie geskik nie.

Kobus P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Enkelreisiger

Lekker warm geslaap op 'n koue aand.

Alles was gerieflik in hierdie selfsorgkamer met volledige koffiemaakgeriewe.

Jeannie H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ouwêreldse sjarme.

'n Fantastiese plek om te oornag in Williston - skoon, netjies, rustig, ruim, met 'n wonderlike gasvrou. Hoogs aan te beveel.

Elsabé V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese en bekostigbare verblyf.

Baie netjiese, skoon en huislike verblyf. Smaakvol gemeubileer, elektriese komberse gehelp vir Karoo wintersaand. Tee- en koffie beskikbaarheid met beskuit was 'n lekker bederf.

Fouche G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die heel netjiesste plek waarin ons ooit gebly het.

Ons is vriendelik ontvang, alles het net perfek gewerk. Restaurant met die heel beste kos.

Lize-mari S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari S
Besigheidsreis

Dis my huis weg van die huis.

Annie's Inn, is een van die plekkies waar jy onmiddellik tuis voel.

Peter C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C
Saam met vriende

Fantasties.

Die man en vrou is albei uitsonderlike mense en baie akkommoderend. Ek en my vriend het die verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

Both husband and wife are exceptional people and very accommodating. My friend and I both enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anton M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is nie opgedateer nie.

Geen WiFi, geen ontbyt in die B&B (ons is na die seun se restaurant gestuur) en aangesien ons vir 2 aparte beddens gevra het, het ons nie die koningingrootte-bed gebruik nie, maar die 2 aparte beddens het 'n baie slegte matras gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Accommodation isn’t updated.

No WIFI, no breakfast in the B&B (we were sent to the son’s restaurant) and, as we asked for 2 separate beds we didn’t use the queen bed but the 2 separate beds had a very bad matras.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annie's Inn's terugvoer

Sorry. I replaced the 2 single bed.
Have a nice day.
Regards
Deon and AnneMarie

Annie's Inn
Francois G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Lekker gebly. Goeie diens.

Cp B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cp B
Saam met vriende

Puik.

Baie gasvry. Kry meer diens as wat verwag is!

Bernadine J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadine J
Besigheidsreis

Baie vriendelik en gemaklike atmosfeer.

Baie vriendelik en gemaklik. Netjies.

Engela S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Die kamer waarin ons gebly het is pragtig en het alles en nog meer wat mens kan nodig kry! Dit was bibber koud, maar ons het heerlik warm geslaap!

Ria L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik. Netjies en skoon. Vriendelike gasvrou.

Annie's gastehuis is gerieflik en netjies.

Monica D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons is baie vriendelik ontvang en sal Annie's Inn aanbeveel.

Paul V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid is verstommend.

Wat 'n aangename verrassing! Annemarie het ons dadelik laat tuis voel en het spesiale moeite gemaak. Alles was perfek en almal het soos babatjies geslaap.

Dennis G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful in Williston.

The welcome was great, the room was excellent - we felt a part of the home. We slept well in the bed - 12/10 for the bed. I also had a chance to put up a temporary antenna and work two radio amateurs on 5 260 kHz - one in Luckhoff and the other one near the Suikerbosrand in Gauteng.

Josef W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die gasvrou is baie vriendelik. Ons het 'home away from home' gevoel.

Louis K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornagting in 'n lekker stil dorp.

Goeie waarde vir geld, sal altyd aanbeveel.

Johan N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Inn was my home in the Karoo!

We were fortunate to be the only guests on a very cold and windy Sunday night. Our room was pleasant and the bedding was soft, clean and smelled lovely. Our host referred us to Manna Restaurant for dinner and it was immaculate.

Thess H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thess H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en skoon.

Baie lekker gebly. Dankie vir die vriendelike diens.

Hanlie L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike groot kamer en badkamer.

Gasvrou het ons baie welkom laat voel. Dit het amper gevoel of mens by familie kuier. Kamer was lekker ruim en baie gerieflik.

Hendrik F V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik F V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en gasvry mense.

Kan dit sonder meer aanbeveel sonder om 'n lang resensie te skryf!

Anita W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W
Gesin met tieners

Vriendelike mense en netjies.

Annemarie het ons vriendelik ontvang en hul skroom nie om te help met 'n krisis nie. Die kamer is groot, gerieflik en skoon. Ons het lekker gebly en ware plattelandse gasvryheid ontvang.

Moses M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moses M
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Dit was 'n lewenservaring en werd om aan te beveel aan ander toeriste.

Pincione A - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pincione A
Enkelreisiger

Wonderful place to stay.

Wonderful rooms, good breakfast and a very very pleasant landlady.

Frieda L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda L

Gerieflik, baie skoon en netjies.

Baie lekker verblyf met alles wat 'n mens verlang.

Magda K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase na die lang, warm, eentonige pad!

Annemarie is 'n wonderlike gasvrou! Die kamer is skoon en netjies. Die beddegoed is baie mooi en die matras van goeie gehalte! Dit is baie stil en rustig en ons het heerlik geslaap! Die ontbyt kan ons ook aanbeveel! Goeie waarde vir jou geld!

Elza B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim kamer met en-suite badkamer, netjies skoon en stil.

Ontvang met egte Karoo gasvryheid. Dit het vir ons opgeval hoe lekker stil dit is. Alles netjies en skoon met goeie beddegoed. Kamer en badkamer besonder ruim.

Gj O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gj O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gasvry.

Ons beveel Annie's Inn ten volle aan. Baie aangename verblyfplek.

Peter F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en aangenaam.

Annie's Inn is 'n pragtige gastehuis. Wens ons kon bietjie langer as net die nag gebly het. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Neville C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neville C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was baie goed ingerig. Die mooi tuin in die middel van die Karoo is baie welkom.

Gert W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert W
Gesin met tieners

Goed.

Opregte plattelandse gasvryheid. Annemarie dink aan al die klein dingetjies ook.

Gudrun M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gudrun M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and a very well appointed house.

What a nice welcome we had after a long trip. Annie is a very gracious host, the breakfast served by her was delicious. All in all a very nice experience. We would recommend it any day.

Gerard B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met vriendelik ontvangs.

Hierdie akkommodasie word sterk aanbeveel vir enige besoeker. Netjies, gerieflik en 'n baie hulpvaardige gasvrou.

Callie P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Callie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afpak en slaap.

Kort stop na 'n langpad vir die moeë reisiger.

Wilma V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met klein kinders

Die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Pragtige huis, kamers en tuin.

Ek sal die plek vir almal aanbeveel wat 'n oornagplekkie nodig het in Williston.

Rachel P - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, gasvrye ontvangs en gerieflik ingerigte verblyf.

Vir rustige oornagverblyf met 'n 'plaas-gevoel' sal ons Annemarie se plattelandse gasvryheid enige tyd aanbeveel.

Heather C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Every little detail has been thought about in this lovely B&B

Was a little apprehensive about stopping off at Williston, but it was rather an interesting little village - especially our visit to Williston Mall!! Annie's Inn is a very good B&B.

George N - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was bo verwagtinge.

Sal hierdie verblyf aan enige persoon aanbeveel. Annemarie was uitstekend en verblyf was netjies en skoon.

Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuy-straat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhhHacFP1M8xm05DL6fACmhHaHtpvbmfPjEn5rCLL5WXamyBqz0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 55 5 1 5 3 Van der Spuy Street Williston 8920 Noord-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -31.3373638153 20.915886540674
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za