LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Annie's Self Catering | LekkeSlaap
+26

Annie's Self Catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir Annie's Self Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melani G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melani G
Besigheidsreis

Ons het die gastehuis vir 'n besigheidsreis bespreek en ons was baie gelukkig met die verblyf.

Die koninggrootte-bed was 'n plus.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien. Veilig wees.

Annie's Self Catering
Thinus H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus H
Enkelreisiger

Baie lekker.

Het alles wat ek benodig.

Gugulethu H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugulethu H
Gesin met klein kinders

Great value for money. Totally happy with choosing the place to stay over at.

The place has secured parking. It has all equipment needed for a 'Self Catering'. It is convenient for a family. It is also located near established shopping complexes. Located near the freeway to easily drive to anywhere in Durban.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much, looking forward to your next visit. Stay safe.

Annie's Self Catering
Berna V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons moes wag tot ons vervoer reg was. Baie vriendelik en ontspanne.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Berna, dit was n voorreg om julle hier te he.
Veilig wees en hoop om julle gou weer te sien.

Annie's Self Catering
Meaghan G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meaghan G
Saam met vriende

We loved our stay at Annies.

More then what we expected and worth the money, Annie was so sweet and baked us a cake. She made us feel welcomed. Would recommend!

Annie's Self Catering's terugvoer

Hi Meaghan,
It was a pleasure having you all, you every hosts dream.
Hope to see you soon again and blessing with your future plans.
Warm Regards,
Annie

Annie's Self Catering
Marius K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Baie lekker rustig. Geen klagtes oor verblyf, tot die wasgoed was gedoen. Sal beslis weer gaan.

Dit was lekker om daar te bly. Baie rustig. Die plek was skoon en netjies.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Marius, dit was 'n voorreg om jou hier te he.
Blessings vir 2021.

Annie's Self Catering
Freek D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Die huis is netjies en die eienaar is vriendelik. Ons het baie leker gebly. Die huis is naby genoeg aan Durban en jy kan van daar af die noord- en suidkus besoek sonder te veel te ry.

Charl L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Enkelreisiger

Good value and awesome experience

Good price for good for a spacious living experience.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Charl

Annie's Self Catering
Caroline V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline V
Gesin met tieners

Waarde vir geld

One het vir 3 aande in die 4 slaap eenheid oorgebly. Groot eenheid en baie netjies. Heerlik sentraal en baie veilig. Sal weer daar oorbly. Baie goeie waarde vir geld. Annie is baie behulpsaam.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Caroline, was n voorreg om julle hier te kon he. Hoop om julle gou weer te sien.
Veilig wees.

Annie's Self Catering
De Wet V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Baie vriedlik behulpsaam en sal definitief weer daar oornag.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie De Wet, hoop om jou gou weer te sien.

Annie's Self Catering
Conrad V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese verblyf, voldoende vir die prys.

Rustige omgewing. Ruim, buiten vir die kombuisie. Ons was gehuisves in die 6-persoon-eenheid alhoewel ons net twee was. Kort 'n bietjie opknapwerk hier en daar.

Annie's Self Catering's terugvoer

Dankie, geniet die res van julle vakansie verder.

Annie's Self Catering
Carl D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D
Gesin met klein kinders

Lekker!

Lekker rustig en huislik.

Annie's Self Catering's terugvoer

Dankie Carl, dit was 'n voorreg om julle hier te kon he.

Annie's Self Catering
Thinus H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus H
Enkelreisiger

Baie lekker ruim, baie privaat en netjies.

Sal enige tyd weer hier kom rus.

Annelie H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en rustig.

Sien sterre.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Annelie, dit was 'n eer om julle hier te kon he.

Annie's Self Catering
Collette O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette O
Gesin met tieners

Awesome.

Our stay at Annie's was a joy, very close to shops and La Lucia mall. Annelien is very friendly as well as the staff. The flat is very clean and has all you need, the braai area was a plus. Annelien went out of her way (over and above) to make our stay enjoyable. Thank you for the cake, that was a nice surprise when we moved in. We will definitely go back again.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you Collette !!,

You the perfect guests and hope to see you soon.

Annie's Self Catering
Johan M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Enkelreisiger

Aangenaam en akkommoderend.

Altyd bereikbaar en bereid om spesiale wense te vervul.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Johan

Annie's Self Catering
Maryke V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Plek was baie netjies en het oor al die nodige geriewe beskik wat ek vir oornagverblyf nodig gehad het vir die sakereis. Kliëntediens van die besprekingsagente was puik.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Maryke, was n plesier om julle hier te he.

Annie's Self Catering
Bruce C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce C
Enkelreisiger

Uitstekende waarde.

Uitstekende waarde vir geld. As jy bespreek, bespreek dan albei kamers, want daar is 'n gedeelde sitkamer en kombuisarea.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent value.

Excellent value for money. If you book, try book both rooms as there is a shared lounge and kitchen area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much, Bruce.

Annie's Self Catering
Isabel D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D
Enkelreisiger

Gerieflike eenheid.

Pragtige area. Lieflike tuin. Winkels nie stapafstand. Vriendelike mense.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Isabel.

Annie's Self Catering
Elmari J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari J
Besigheidsreis

Was gemaklik en bekostigbaar.

Ons het lekker gemaklik gebly vir die 2 dae. Alles wat ons nodig gehad het en dit was bekostigbaar.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Elmari.

Annie's Self Catering
Karen G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus, skoon en gerieflik.

'n Aangename plek vir genoeg dekor, volledig toegeruste kombuis, lugtige kamers en badkamers. Die braai-area was veral lekker en is privaat en beskut.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Cozy, clean, quiet and comfortable.

A pleasant space with enough decor, fully equipped kitchen, airy bedrooms and bathrooms. The braai area was especially nice as it was private and protected.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much Karen, you the perfect guest.

Annie's Self Catering
Beulah L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah L

Ideale blyplek weg van die huis.

Ruim blyplek, alles wat mens benodig, baie skoon en netjies. Vriendelike bestuur. Kan dit beslis aanbeveel.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Beulah, dit was n plesier en n voorreg. Jammer die golf het teleurgestel. volgende keer sal dit beter gaan.
Hoop om julle gou weer te sien.

Annie's Self Catering
Jesaja S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesaja S
Besigheidsreis

Gerieflik, stil, ongeveer 16 minute vanaf Durban Sentraal in spitverkeer.

Alles was skoon en netjies. Eenheid was daagliks gediens. Stil area, kon goed rus. Naby La Lucia Mall vir inkopies.

Annie's Self Catering's terugvoer

Dankie Jesaja, jy is 'n wonderlike mens en gas, hoop om jou gou weer te sien.

Annie's Self Catering
Tony K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K
Gesin met tieners

Very comfortable and pleasantly surprised.

Annelien is very friendly and accommodating. They went out of their way to make our stay as comfortable as possible. The accommodation was adequate and cleaned daily. Privacy was the order of the day. Annelien was always available in need. The location was ideal for our purpose. All amenities are in close proximity. We will gladly return when the opportunity arises.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much, Tony. It was an absolute pleasure to have you and your family.

Looking forward to your next visit.

Blessings,
Annie's Self Catering

Annie's Self Catering
Estelle V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Besigheidsreis

Prachtige plek.

Gochas ligt midden in de rode Kalahari zandduinen. De weg naar Gochas voerde ons door de mooie groene canyon van de Auob rivier. We hebben genoten van de rust en de stilte in Gochas.

Annie's Self Catering's terugvoer

Dankie Estelle, dit was goed om jou weer te sien.

Annie's Self Catering
Jacque D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker, rustig en vriendelike mense.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie, hoop julle gou weer te sien.

Annie's Self Catering
Annalize G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize G
Enkelreisiger

Ek was baie gelukkig met die diens wat ek ontvang het en die waarde vir geld.

Die plek was skoon, netjies, en het alles gehad wat ek nodig gehad het. Dit is ook baie lekker naby 'n winkelsentrum.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Annalize, hoop om jou gou weer te sien.

Annie's Self Catering
Gerhard V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Besigheidsreis

Ek was in die area vir werk, en die plek gee my als wat ek nodig het.

Ek was in die area vir werk, en was baie gelukkig met die diens wat ek ontvang het, en die waarde vir geld.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Gerhard, hoop om jou gou weer te sien.

Annie's Self Catering
Diederick K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic. Will be back. I am very happy with the place.

Ons het die plek baie geniet en sal weer soontoe gaan.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Diederick, sien uit daarna om julle weer te sien. Seeninge vir 2019.

Annie's Self Catering
Kobus H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Saam met vriende

Lieflike plek.

Ons het die plek baie geniet en wens ons kon langer bly!

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Kobus, hoop om julle gou weer te sien. Julle is die perfekte gaste.

Annie's Self Catering
Mapimpana M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapimpana M
Saam met vriende

Vibey.

The place was clean and accessible. We had a good stay and the money was reasonable. Spacious and relaxed.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much. We are looking forward to your next visit.

Annie's Self Catering
Paul J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J
Gesin met klein kinders

'n Nuwe familie-gunsteling!

Warm ontmoeting deur Annelien en oorgebuig om alles vir ons as familie gemaklik te maak. Elke dag 'n skoon huisie en blink roosters vir die braai na tyd op die strand. Heerlik!

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Paul, dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Annie's Self Catering
Willem P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem P
Saam met vriende

Dis heel voldoende as jy net 'n plekkie soek om 2 of 3 nagte oor te slaap.

Niks drasties fout nie, maar ook niks wat fantasties was nie. Die plek is bietjie oud en afgeleef, so 'n bietjie instandhouding en 'n goeie skoonmaak is nodig, bv. die stortdeur, krake teen die mure en teëls ens. Dis darem stil, rustig en die beddens is gemaklik. Die gasvrou is ook baie vriendelik. Daar is egter geen koffie, suiker, tee, melk of so iets nie. Ja, dit is self-catering, maar ek voel selfs self-catering plekke moet voorsiening maak vir ten minste een koppie koffie of tee per persoon per dag. Sal dit nie aanbeveel vir vakansies nie, maar vir 'n vinnige naweek weg of net 'n aand se oorslaap, heel voldoende.

Annie's Self Catering's terugvoer

Dankie Willem, maar ek lief my bal-en-klou meubles. Ons behoort aan die AA en word elke jaar besoek vir n inspeksie en voldoen aan meer as die aanbevele vereistes vir die prysklas waarin ons val. Jammer om te hoor ons het nie aan jou vereistes voldoen nie.

Annie's Self Catering
Johan V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Besigheidsreis

Baie goed en beslis aanbeveelbaar.

Ons kan met groot vrymoedigheid Annie's Self Catering aanbeveel. Ek was daar vir besigheid en my vrou my vergesel. My vrou is onverwags met 'n paar pantoffels wat Annelien self gehekkel het verras wat baie welkom was. 'n Gebakte koek is ook net vir ons gebring. Die handdoeke is al om die tweede dag vervang met skones en dis deur en deur die prys werd. Dis gemaklik naby aan Durban en baie eetplekke wat mens van kies en keur. Sal baie beslis weer daar tuisgaan en as iemand die self-catering roete wil gaan is Annie's beslis aanbeveelbaar. Annelien het uit haar pad gegaan om als vir ons aangenaam te maak en het tot my vrou uitgenooi op 'n inkopietog, wat sy ongelukkig nie kon bybring nie. Hoog, hoog aanbeveelbaar.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Johan, julle is die perfekte gaste en ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Annie's Self Catering
Dries E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die verblyf was heel goed. Enigste voorstel wat ek het en dink wat tot voordeel van die verblyf sal wees is om 'n uitblokgordyn voor die venster en deur van die eenheid waarin ons oornag het te plaas. Die buitelig wat natuurlik vir sekuriteit daar is, was erg steurend en het die kamer ten spyte van toe gordyne opgehelder.

Annie's Self Catering's terugvoer

Dankie Dries.

Annie's Self Catering
Eben E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is netjies en naby alles.

Plek is baie netjies en naby als geleë, lekker braai-area en eie stop by eenheid 1 wat lekker is as jy as gesin reis.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Eben, hoop om julle gou weer te sien.

Annie's Self Catering
Casper C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper C
Gesin met klein kinders

Lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Casper, dit was n voorreg om julle te ontmoet.
Hoop om julle weer te sien.

Groete





Annie's Self Catering
Jan M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met vriende

Baie vriendelik.

Dit was 'n aangename ervaring. Baie hulpvaardige mense.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Jan, hoop om julle weer te sien.

Annie's Self Catering
Michael S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly by Annie.

Baie goeie ontvangs en vriendelike diens. Hulle was baie hulpvaardig! Ordentlike beddens en baie netjies.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Mike, julle is enige gastehuis se droom gaste.

Annie's Self Catering
Danell F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell F
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang sal Annie's Self Catering enige tyd aanbeveel. Skoon en netjiese plek.

Sien sterre.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie, dit was n plesier om julle hier te kon he.
Hopelike sien ons julle weer.

Annie's Self Catering
Ntombifuthi T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombifuthi T
Saam met vriende

It was the nicest accommodation ever.

We were welcomed well and treated well. We don't regret staying in Annie's.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much. Hope to see you soon again.

Annie's Self Catering
Johan A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon, vriendelik en behulpsaam.

Mense was ongelooflik vriendelik, ongelooflik behulpsaam en het uit hul pad gegaan om jou tevrede te hou. Kamer was pragtig skoon en vars. Kon sien daar word baie aandag aan skoonmaak en detail gegee. Dankie, was puik.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Johan, sien uit daarna om jou weer te sien.

Annie's Self Catering
Chantel B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B
Gesin met tieners

Baie tuis gevoel.

Baie netjies, lekker gebly. Kan die plek aanbeveel. Mense is vriendelik en daar is als wat mens nodig het.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Chantel, dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang.

Annie's Self Catering
French V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
French V
Besigheidsreis

Aangenaam.

Sal dit aanbeveel en definitief weer gebruik.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie French. Sien uit daarna om jou weer hier te hê.

Annie's Self Catering
Johan S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Enkelreisiger

Baie puik.

Alles was puik. Ek was baie beïndruk.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Johan, hoop om jou gou weer te sien.

Annie's Self Catering
Karin L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value alternative to a hotel or BnB.

Arrived late and left early, so just needed a bed for the night. Great value, central and safe. Unit is fully self-catering, with a proper fridge/freezer and not a just a bar fridge like most places have.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much Karin.

Annie's Self Catering
Kevin L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, clean, accomadating and convenient.

Very accommadating, situated in a quiet area and close to shopping centres and main road routes, Serviced on a daily basis, even on weekends.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much Kevin.

Annie's Self Catering
Robbie J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie J
Besigheidsreis

Baie lekker met wonderlike, vriendelike mense.

Baie dankie vir goeie verblyf, sal dit enige tyd aanbeveel vir iemand!

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Robbie, dit was n voorreg om jou hier te he.

Annie's Self Catering
Estelle V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Enkelreisiger

Ek wou net slaap. Dit was ideaal!

Ek moes vir werk Durban toe en moes op no. 99 'n nag oorslaap. Ek het dus iets gerieflik en bekostigbaar gesoek. Annie's was ideaal en meer (WiFi ingesluit)! Ek is uiters goed verwelkom (met slaapsokkies inkluis)! Die gasvrou was dierbaar! Ek sal in soortgelyke omstandighede definitief weer van Annie's Self Catering gebruik maak.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie Estelle. Dit was 'n voorreg om jou hier te kon verwelkom.

Annie's Self Catering
Neels V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

'n Rustige verblyf, netjies en skoon. Ontvangs was goed.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie.

Annie's Self Catering
Dylan T - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan T
Enkelreisiger

Rustig.

Baie rustige omgewing en naby geleë aan 'n mall. 'n Lekker groot plek.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie.

Annie's Self Catering
Martha V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Martha V
Gesin met klein kinders

Baie ruimte, maar kan beslis verbeter.

Hierdie eenheid het soveel potensiaal. Dit kan beslis verbeter. Nie eers koffie of iets uitgesit. Kombuisware is oud. Oondpan te groot vir die oond - die oonddeur kan nie toe as die pan gebruik word nie. Die tannie het wel oulike sokkies wat self gebrei is uitgesit.

Annie's Self Catering's terugvoer

Die oondpan is ongelukkig deur Defy saam met oond verskaf, en word in oond gebere terwyl die oonddeur toe bly. Die eenheid is ongelukkig selfsorg en teen 'n baie billike prys.

Annie's Self Catering
Amanda S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S
Besigheidsreis

Stil en rustig.

Veilige area naby winkelsentrums en padaansluitings. Goed toegerus. Koffie/tee geriewe sou sakeverblyf makliker gemaak het. Ruim kamer - jammer van ou meubels, linne en handdoeke.

Annie's Self Catering's terugvoer

Hallo Amanda,
Dankie vir die resensie.
Antieke meubels is oud.
Die linne en handdoeke word elke 6 maande vervang.
Vriendelike groete,
Annie's Self Catering

Annie's Self Catering
Luanshya M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanshya M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing experience!

It was an amazing place to stay! We loved it there and definitely will go back!

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much.

Annie's Self Catering
Corina M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corina M
Enkelreisiger

Perfek vir oornagverblyf.

Ek was in Kamer 2. Die kamer en badkamer is skoon en geskik vir oornagverblyf. Die stoep wat in die prentjies is, is nie vir hierdie kamer nie so daar is nie enige plek waar jy buite kan sit nie.

Annie's Self Catering's terugvoer

Dankie Corina.

Annie's Self Catering
Hendrik K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend gewees.

Baie rustig en stil genoeg om lekker te kan ontspan terwyl jy volle DStv-pakket kan kyk.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much.

Annie's Self Catering
Dries L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L
Besigheidsreis

Stil en rustig.

Ek het sekerlik vyftien jaar gelede R350 betaal om een nag oor te slaap. Ek het baie lekker geslaap.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie.

Annie's Self Catering
Rochelle F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle F
Besigheidsreis

Baie netjies.

Baie goeie diens ontvang met 'n netjiese en mooi skoon plek.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie.

Annie's Self Catering
Reony B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reony B
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Baie netjies, lekker gebly, baie dankie.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much, Schalk.

Annie's Self Catering
Hendrik S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Enkelreisiger

Very pleasant.

Thank you very much I had an awesome time here. Friendly people and a clean room that I can recommend to anybody.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you Hendrik, we try to make it a home away from home.

Annie's Self Catering
Gordon M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon M
Enkelreisiger

Ideaal, presies wat ek nodig gehad het.

Ek het eintlik net 'n gerieflike bed nodig gehad en Annie's Self Catering was ideaal vir dit. Goeie ligging naby die winkels en die plek waar ek tydelik in Durban moes werk.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect for what I needed it for.

I really only needed a comfortable bed to sleep in at night and Annie's Self Catering was ideal for this. Well located close to shops and my place of work while I was temporarily in Durban.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you.

Annie's Self Catering
Ludrick B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ludrick B
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Annie's Self Catering is baie gerieflik. Ek weet dit is selfsorg, maar ek wou darem die oggend voor ek vertrek het net koffie maak. Daar was 'n ketel, maar geen koffie ens. nie.

Jurie S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie S
Besigheidsreis

Vriendelik, bo ons verwagting, baie tevrede, sal definitief weer daar tuisgaan!

Ek was baie beïndruk met die plekkie, dis altyd lekker as mens effens senuweeagtig is, maar dat jy bo jou verwagting beïndruk is. Ons het heerlik tuisgegaan, vir die prys absoluut uitstekend. Perfek vir ons gewees vir een aand se tuisgaan.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie, dit was n voorreg om jou hier te kon verwelkom.

Annie's Self Catering
Hennie V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Aangenaam en vriendelik. Sal beslis aanbeveel.

Annie's Self Catering's terugvoer

Baie dankie.

Annie's Self Catering
Grant M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Grant M
Gesin met klein kinders

Nie wat ons verwag het nie.

Ons was heel opgewonde oor ons naweek weg, maar ons verblyf het veel na wense oorgelaat. Die duvet stelle was verbleik en baie "oud." Die eetgerei en glase was nie volledige stelle nie en baie oud. Die eenheid het nie skoon gevoel nie, en dit was vuil onder die beddens. Die eenheid waarin ons gebly het kort definitief 'n nuwe blaadjie en "update" om dit meer modern te maak.

Kyle M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle M

Comfortable, spacious week. Lovely setting. Would stay here everytime!

We had the most wonderful experience at Annie's. She was friendly and extremely accomodating, making sure everything was in order. It was quiet and comfortable. The house had everything we needed. The house was kept sparkling clean everyday. This was a phenomenal find. I would recommend it to everyone and would stay here again without even blinking. An overall great experience and lovely stay!

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much Kyle, it was an honour to have you. We are looking forward to your next stay.
Annelien

Annie's Self Catering
Henry J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry J
Saam met vriende

Fantasties.

Anellien en James was fantasties met alles en seker gemaak ek geniet dit, vriendelik en behulpsaam, plek netjies en skoon, puik diens sal definitief weer gaan.

Annie's Self Catering's terugvoer

Dankie Henry, ons sien uit om jou weer te sien.

Annie's Self Catering
Dennis R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis R
Gesin met klein kinders

Excellent hospitality and accommodation, highly recommended.

We enjoyed our stay at Annie's. They have large rooms and it is very comfortable with secure parking and friendly hosts. It is also close to all major routes and attractions.

Annie's Self Catering's terugvoer

Thank you so much.
We do try to make our guest feel welcome in a homely atmosphere.
We would love to see you again.
Warm Regards,
Annelien

Annie's Self Catering
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordon-rylaan 22, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5M2EzMGJkLWIxOTMtNDk0NC04ZmFmLTBmMWYyODE4NjE3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 68 5 1 5 22 Gordon Drive La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.745485 31.058795
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!