LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ans se Plek | LekkeSlaap
+27

Ans se Plek

7 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2021 tot 31 Okt 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 R1 658 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ans se Plek is 'n selfsorgvakansiehuis naby die strand in Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede op die Tuinroete.

Die huis is smaakvol versier en het 3 slaapkamers waarvan 2 en suite-slaapkamers is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die ruim oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, asook 'n TV met DStv, Netflix en Showmax. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond, stoof, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en ander toebehore toegerus.

Daar is ook onbeperkte WiFi, 'n buite-braai en parkeerplek op die perseel.

Ans se Plek is stapafstand van die strand, winkels en restaurante af. Dit is ook net 3 km se ry van 'n groot winkelsentrum af en 13 km van Mosselbaai se middedorp met restaurante, museums en ander besienswaardighede af.

Slaapplek

’n Bespreking by Ans se Plek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Ans se Plek
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ans se Plek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 950
Vanaf R1 658
per nag (plek vir 8)
was R1 950
Vanaf R1 658
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiMWFiNDJmLTYyZmMtNDlkMi04OWFiLWMzZDYzMzU4ODU0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950, nou Vanaf R1 658  per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 15 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.12998 22.1149
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!