Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 stapelbeddens en 'n enkelbed. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Daar is 'n gemeenskaplike stort, kombuis en sitarea wat gaste kan gebruik. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Waaier
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 4 stapelbeddens en linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Daar is 'n gemeenskaplike stort, kombuis en sitarea wat gaste kan gebruik. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Waaier
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 stapelbeddens en linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Daar is 'n gemeenskaplike stort, gedeelde kombuis en sitarea wat gaste kan gebruik. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Waaier
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 stapelbeddens en linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Daar is 'n gemeenskaplike stort, kombuis en sitarea wat gaste kan gebruik. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Waaier
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie klein eenheid het 'n enkelbed, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Daar is 'n klein, beskutte patio en WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke basiese houthuisie het 'n dubbelbed en linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike stortkamer, kombuis en sitarea wat gaste kan gebruik. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Waaier
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie basiese houthuisie het 2 enkelbeddens en linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Daar is 'n gemeenskaplike stort, gedeelde kombuis en sitarea wat gaste kan gebruik. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Waaier
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste maak gebruik van gemeenskaplike storte, 'n gedeelde kombuis en sitarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het lugversorging en 2 enkelbeddens, Dit deel 'n badkamer met 'n stort. Vir gaste se gerief word linne voorsien, maar bring asb. jou eie strand- en badhanddoeke saam. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met 'n DStv-hotelpakket word voorsien. WiFi is beskikbaar en die kamer het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is privaat en het lugversorging en 'n dubbelbed. Dit deel 'n badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie privaat kamer het lugversorging en 'n dubbelbed. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Daar is 'n gemeenskaplike stort, kombuis en sitarea wat gaste kan gebruik. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n tweeplaatstoof. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met DStv-kanale. WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Let asb. dat die eenheid via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus ateljee-eenheid het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met 'n DStv-hotelpakket en WiFi in die eenheid, asook 'n privaat braai-area buite. Let asb. dat die woonstel oorkant die onderste, gemeenskaplike badkamers is so dit kan by tye raserig raak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelverdieping-eenheid het 'n lieflike uitsig en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkeldagbed. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Daar is 'n badkamer op die onderste verdieping, 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en 'n yskassie op die onderste verdieping. Die eenheid het 'n TV met 'n DStv-hotelpakket en WiFi is beskikbaar in die eenheid. Die woonstel bied toegang tot 'n houtdek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Die balans moet voor die inklokdatum betaal wees. Bewys van betaling word benodig vir gaste om in te klok. Let asb. dat 'n ID of paspoort nodig is om in te klok. Gaste kan nie na 22:00 inklok nie en moet teen 09:00 uitlok. Indien gaste na 09:00 uitklok word 'n ekstra aand se fooi gehef. 'n Breekskade- en rusversteringsdeposito moet in kontant betaal word met aankoms en die bedrag hang af van die eenheid wat bespreek is. Vir die slaapsale is dit R100 per persoon, R200 vir die 2-enkelbed/dubbel-/enkelkamers, R300 vir privaat 2-enkelbed- en dubbelkamers, R400 vir die privaat gesinskamer, R400 vir woonstelle met slaapplek vir 2 of 3, R600 vir die woonstelle met slaapplek vir 4 en R800 vir die woonstelle met slaapplek vir 6. Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Maak asseblief seker dat al die skottelgoed gewas en weggepak is wanneer jy vertrek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus ateljee-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkeldagbed in die leefarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea en die eenheid het 'n TV met 'n DStv-hotelpakket en WiFi. 'n Privaat patio met braaigeriewe is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas