Ramsgate Beach Akkommodasie by Anthurium 788 | LekkeSlaap
+20

Anthurium 788

Woonstel 1
Vanaf R625
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is op die grondvloer. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is 'n braaiplek, skottelgoedwasser, TV en DStv.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het stapelbeddens en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer word gedeel het net 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, en kookgerei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anthurium-weg 788, Ramsgate, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3Y2Q3ZmM2LWYwMDItNGM1NC1hMGNlLWFmYzY2YjdjZWI1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R625  per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 788 Anthurium Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8798252 30.3486818
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za