Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anuske's Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhout-straat 30, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Anuske's Inn bied selfsorgverblyf in die hartjie van Boskloof, Humansdorp. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende, aangesien dit 'n lieflike tuin en binnebraai-area het.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ysmasjien toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die huis het 'n binnebraaikamer met gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n groot tuin, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Anuske's Inn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

petro Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 49

Jaar gelys 6

Ligging

  • Olienhout-straat 30, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhout-straat 30, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35816fa7e415098c027865164a3a1b87ee08837c8b8d11a34b90ff826283da8f5f0328a9d402b88693fed4f884912085813a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 30 Olienhout Street Boskloof 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -34.0350917 24.789805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem