Anuva's Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anuva's Self-catering is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die skilderagtige, lowerryke, goed gevestigde voorstad Kloof in Durban. Dit bied 'n rustige toevlugsoord aan die einde van 'n besige dag van verkenning, avontuur, sport of sakeverantwoordelikhede.

Dié ateljee het moderne afwerkings bied slaapplek aan 2 gaste. Die ateljee beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met 2 stoele.

Die eenheid het lugversorging, 'volledige DStv, gratis WiFi, 'n lessenaar en stoel, 'n kluis en 'n haardroër. Alle linne en handdoeke word voorsien. Ons voorsien ook swemhanddoeke op versoek.

Anuva's Self-catering het sy eie ingang en privaat binnehof met 'n Weber. Gaste moet asb. hul eie houtskool en aanstekers saambring. Veilige parkeerplek word voorsien en gaste het toegang tot die agtertuin, swembad en kuier-area langsaan die swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Anuva's Self-catering sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anuva's Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za