Anvil Stud Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anvil Stud Cottages is in Alverstone en is ideaal vir gesinne, paartjies of individue wat op soek is na mooi uitsigte en 'n veilige en privaat plekkie om te bly wat steeds maklike toegang tot Durban en die omgewing bied.
Die eenhede is perfek vir mense wat deelneem aan verskeie sport- en perdry-geleenthede soos die Comrades-marathon en Gymkanas wat in hierdie omgewing plaasvind.

Berblyf is beskikbaar in 2 kothuise. Die boonste kothuis is 'n oopplan-gesinseenheid en die onderste kothuis het 1 slaapkamer met 'n volledige en suite-badkamer. Albei kothuise het 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe.

Shongweni, Assagay en Alverstone is in die hartjie van KwaZulu-Natal se perdewêreld geleë. Alverstone is baie na aan die N3 en die M13, wat albei toegang bied tot Durban en Pietermaritzburg. Anvil Stud Cottages is op pad na die Vallei van 'n Duisend Heuwels waar 'n Zoeloedorpie en Zoeloedanse gesien kan word. Ons is 'n klipgooi van Kearsney College en Highbury Laerskool af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anvil Stud Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false