LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cascades Self-catering Apartment 103 | LekkeSlaap
+15

Cascades Self-catering Apartment 103

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 39, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cascades Self-catering Apartment 103 is 'n selfsorgwoonstel in Somerstrand, 'n bekoorlike en sentrale woonbuurt in Port Elizabeth.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is slaapplek vir 4. Die eerste kamer het 'n en suite-badkamer, koninggrootte-bed en balkon met 'n see-uitsig. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die hoofbadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 2 gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike balkon met uitsigte van die park en die see. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.

Dit is naby verskeie goue strande, die Boardwalk Casino-kompleks, winkelsentrums, gholfbane, 'n oseanarium en die lughawe geleë. Dit is 'n goeie bestemming vir vakansiegangers.

Slaapplek

’n Bespreking by Cascades Self-catering Apartment 103 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Marienerylaan 39, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 39, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUpjCx8wlmd68j1OiBhukRD7Znx1LXp8oHntG7Zr6cgWft5ppjH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 39 Marine Drive Port Elizabeth 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.98692 25.67081
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!