+23
Selfsorg in Umhlanga Ridge

Apartment 105 @ Tyne Luxury Apartments

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Kikembe Street, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Apartment 105 @ Tyne Luxury Apartments skuil op die Sanctuary Private Estate in Umhlanga Rocks en is 'n pragtige woonstel met moderne kenmerke. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek aangesien hierdie landgoed baie aktiwiteite en geriewe het.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele waar gaste die uitsig kan bewonder. Die kompleks spog met 'n klein klubhuis, gemeenskaplike kombuis, gimnasium, privaat vergaderlokale, gedeelde werkspasie, onderdakbraaigeriewe en 'n buite-TV.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Kikembe Street, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Apartment 105 @ Tyne Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Kikembe Street, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a089bfd844d892732d34e10bea738310d754a0f7e4759fe9c63f45a426f5caa443ede2ff647a86f662547e4ede6f8bd82c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 5 Kikembe Street Tyne 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.731781 31.069839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang