Apartment 106 Gouriqua
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook of vape in die eenheid is verbode.
Moet asb. nie ander se privaatheid steur nie.
Stiltetyd is ná 21:00 op weeksdae en 23:00 oor naweke.
Hou toesig oor kinders om steurings of skade aan die verblyf te voorkom.
Balspeletjies of fietsry op die perseel word nie toegelaat nie.
Kinders moenie op die opritte, parkeerplekke of trappe speel nie.
Geen skaatsplanke of rolskaatse word toegelaat nie.
Moenie items oor balkonne, vensters of gange hang nie, gebruik die wasgoedlyne wat voorsien word.
Parkeer slegs in die aangewese plekke vir Woonstel 106 Gouriqua om te verseker dat die verkeersvloei nie belemmer word nie.
Hou oudiotoestelle op 'n volume wat nie bure sal steur nie.
Vuurwerke word nie op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 George Road, Apartment 106, Gouriqua, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang