Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 22

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Apartment 22
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hester R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hester R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese.

Wonderlike plek. Eienaars het baie moeite gedoen. Aan alles gedink om 'n mens op jou gemaklikste te laat voel. Die bed was hemels lekker om in te slaap. Klein goedjies wat hulle laat uitstaan het bo alle ander. Kan definitief hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te streng reels. Kan nie lekker net ontspan nie.

Die plek is mooi en netjies. Net baie baie sleg dat niemand eers daar kan kuier vir mense wat daar woon. Jy mag nie eers gaste ontvang wat kom koffie drink nie. Die eienaar is 'n 'control freak'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and loved the apartment 22.

Wonderful, homely, comfy & cozy stay - the apartment was exceptionally clean. The owners were very friendly, welcoming & helpful and all the little extras were thought of and there in the apartment for our use. Really good value for money, well situated in the village - close to shops, beach, restaurants, etc. When there was load shedding, it had no impact on us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Defnitief een van ons beste ervarings ooit!

Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Fantastiese braai! Heerlik op die dek gebraai met mooi uitsig op die groen berg. Die woning is ruim en baie mooi. Beste waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denver James H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely superb in every respect!

Extremely helpful and friendly host, fully equipped, immaculately clean, and comfortable accommodation! Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feels like home and excellent attention to small details.

Wonderfully comfortable apartment, central location and yet quiet. Peter and Tracy are brilliant hosts. Will definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant relaxing stay in a beautiful apartment.

It is a very well-appointed apartment with very careful consideration for the needs of the BNB traveller. The unit is spacious and has a lovely view of the trees and mountains. Very helpful advice was given about where to dine on a Sunday evening. We will definitely be back the next time we travel on this route and stay for much longer the next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really appreciated the attention to detail and the small extras that make a big difference.

Very spacious apartment that is tastefully furnished. The addition to solar is a big plus point. The thought that went into the extras, milk in the fridge, extension cable etc. makes a huge difference when travelling. Thank you. We will see you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike breek gewees, rus vir die siel!

Dit is 'n pragtige en netjiese plekkie omring deur pragtige groot bome, perfek indien mens wil lus voel om te gaan wandel. Ons was baie beïndruk met die moeite wat gedoen is met klein goedjies om gaste meer gerieflik te maak! Indien daar "loadshedding" was het ons glad nie eens van dit geweet nie! Alles was skoon en netjies en die bed het heerlik geslaap! Daar was ook vir ons klein bederfies, wat baie spesiaal was. Ons sal verseker weer daar oorbly en vir enige iemand kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful apartment, neat, clean and well-equipped.

Beautiful apartment. Neat, very clean and extremely well-equipped. The hosts, Peter and Tracy, were very friendly and welcoming. We had a great stay and can certainly recommend it. Thank you, Peter and Tracy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gemaklik.

Baie goeie ervaring gehad. Diens was baie goed. Netjiese eenheid, goed versorg. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C
Saam met vriende

Great host, awesome accommodation and comfy beds.

Great host, great location and awesome apartment. Would definitely recommend Apartment 22 and will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste vir laaste.

Apartment 22 was definitief bo verwagting goed. Alles was net wonderlik, van ons daar aan gekom het tot ons gery het. As jy bederf wil wees besoek hierdie juweel. Net 'n voorbeeld: al die ligte het stickers op wat sê watter skakelaar is watter lig, die warm en koue water krane is gemerk, die volledige DStv-pakket is beskikbaar, baie goeie WiFi is beskikbaar, lekker dek met 'n cool braai. Ek vra: wat meer wil jy hê? Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Amazing apartment.

Peter and Tracy were so friendly and helpful. The apartment is very clean and has everything you need and more. The most comfortable bed. Their attention to detail makes for such a pleasant experience. I would definitely recommend their place and will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Gavin D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Gavin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Gasheer, Peter, en Gasvrou, Tracey, was besonders. Ons was vriendelik verwelkom. Ons sal beslis weer gebruik maak van Apartment 22.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die skoonste plek met absoluut alles daarin wat mens benodig en nog meer. Die vriendelikste gasheer en -vrou.

Baie netjies en skoon, goeie dekor. Vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gemaklik.

Baie mooi, netjies en skoon. Fyn aandag aan detail. Baie dankie aan Peter en sy vrou vir heerlike tyd by hul deurgebring. Ons kom kuier weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Apartment 22 was skoon en netjies en die eienaar het ons gasvry ontvang.

Die perseel was skoon en netjies en die eienaar het ons gasvry ontvang. Die uitsig was asemrowend. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oulike plek, goed ontwerp!

Oulike plek, goeie uitleg, skoon en netjies. Lekker stil omgewing, alles werk perfek! Vriendelike hulpvaardige gasheer. Ongelukkig nie direk by die see nie, maar gelukkig ver weg genoeg van besighede. Sal weer bespreek as ons weer in daai omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely 2 night stay, Peter did everything to make us feel comfortable.

A really well-thought-out guest apartment. Lovely touches and a feeling of generosity. Would definitely stay with them again and recommend friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henro V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n voorreg.

Die webblad moet vir Appartment22 6 sterre gee. Ek gaan kuier gerus weer vir Peter en Tracie by Apartment 22. Ongelooflike goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige rustige omgewing.

Ons kon heerlik rus en ontspan. Pragtige rustige omgewing. Ons gasheer was baie behulpsaam en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Alles was uiters netjies en skoon. Die koffie was 'n aangename bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weekend getaway.

Peter and Tracy are the perfect hosts. We thoroughly enjoyed our stay, exploring Sedgefield and surrounds. The unit is very spacious and had everything you would need for a comfortable stay. Love the deck!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, well looked after apartment with very friendly hosts.

We so enjoyed our visit and would recommend Apartment 22 to any couple that would like to visit Sedgefield. Well done to Peter and your wife.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

My husband, John, and I stayed in Apartment 22 for one week during the month of September.

Beautifully furnished apartment, with plenty of attention to detail. Had a wonderful stay and very friendly hosts. Would highly recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hèléne C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hèléne C
Enkelreisiger

Baie goed.

Baie goed, soos verwag van die advertensie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonte E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonte E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Very friendly and helpful hosts, well equipped apartment with everything you need and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home!

Great and attentive hosts that gave great thought to even the smallest of details. They are knowledgeable about the area and share this information freely. Will definitely return to explore this area again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very well appointed accommodation. Had everything we needed for our short stay.

Will be definitely back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

We were welcomed by warm caring hosts who were available should we have needed anything, however, were not intrusive. The apartment was exactly as the pictures portrayed, clean, a great use of space, with modern finishes. The hosts have taken great care to keep the comfort of their guests in mind. Small touches milk in the fridge and rusks with a good cup of coffee in the morning made our holiday more pleasurable. Thank you Peter and Tracey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 175
R1 175 R764
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 175
R1 175 R764
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 175
R1 175 R764
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat 22, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0fcb0bec88d557df8460697a8fce2fe65cfe715ba0d37e205d8fec4c2059191798f9a1578d5ee11c71d020787b37aeb783?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 175 nouVanaf R764 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 22 Fisant Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.019597752935 22.806653298919