Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 26 on Beach

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 16

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Apartment 26 on Beach
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Manie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The apartment is tidy and has everything one could need, some aspects like the bathrooms are dated but functional. All in all a nice apartment to stay in.

The only issue I had was the fact that the gas braai was dirty, other than that no issues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene V
Gesin met tieners

It was a wonderful, peaceful stay.

Loved every minute! Very relaxing, will definitely return. Very convenient location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apartment 26 on Beach se terugvoer

So glad you enjoyed it. Hope to see you again soon.
Michele

Apartment 26 on Beach
Milanie U - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Milanie U
Gesin met klein kinders

Dis 'n lieflike plekkie met die beste uitsig moontlik!

Alhoewel die kompleks van buite af redelik ouerig vertoon, was dit verrassend modern en nuut gemeubileerd binne met alles wat jy aan kan dink. Regtig baie goed toegeruste kombuis en selfs strandsambreel binne. Die uitsig was fantasties!!! en die strand was ook lekker naby vir die kinders. Die binnenshuise swembad was definitief 'n bonus. Ons het egter gesukkel met die braai (omdat ons bietjie onseker was oor hoe om dit te gebruik) en die skuifdeur by die kamer kon nie sluit nie, maar 'n tydelike oplossing is aangebring tydens ons verblyf. Andersins het ons heerlik gebly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jd L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jd L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansiewoonstel, perfek geleë, met 'n pragtige uitsig.

Die woonstel is perfek geleë, met 'n baie mooi uitsig soos op die foto's. Definitief van die bes geleë vakansiewoonstelle aan die Kaapse kus. Die eenheid is uitgelê met die beste toerusting en benodigdhede. Die nadeel is egter dat die eenheid baie onhigiëniese was. 'n Slegte reuk verwelkom jou wanneer jy die voordeur oopmaak. Die kombuis se toebehore was vuil en vetterig, sodat ons nie eers die oond wou gebruik nie. Die kamer se matte was baie vuil en vol hare. Die badkamers het 'n onaangename reuk sonder ventilasie en was vol hare. Die skuifdeur se venster was so vuil dat mens nie die uitsig kon geniet wanneer die deure toe is nie. Die skuifdeure kan ook nie sluit nie, wat 'n onnodige bekommernis veroorsaak, want dit is immers Suid-Afrika. Die stoep se vloer was vol kos en oliemerke en baie grillerig. Ek het die opsigter gekontak en hulle het 'n skoonmaker gestuur om die nodige te doen, maar steeds was die skoonheid nie op standaard nie. Indien die bogenoemde aangespreek en opgelos word, is ek seker dit is een van die beste selfsorg-eenhede langs die Kaapse kus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmari B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging.

Baie lekker gebly. Daar kan aandag gegee word aan die volgende: skoonmaakdienste, woonstel kan skoner wees. Daar is ook vismotte in die stoep kussins/sakke. Die wasbak in die kombuis se drein loop baie stadig uit. Buiten die goedjies is dit 'n lieflike plek en die warm swembad is een van ons hoogtepunte en die see-uitsig met 'n vars koppie koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xoliswa S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xoliswa S
Gesin met tieners

The place was fabulous.

I love the place, it was beautiful. What you see on the pictures is exactly it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apartment 26 on Beach se terugvoer

Thank you Xoliswa,its heartwarming for me as owner to read such a lovely review. Please visit us again. Kind regards, Jeanne

Apartment 26 on Beach
Brigitte G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte G
Saam met vriende

Rustig, gesellig, waarde vir jou geld naby eetplekke en winkels, die see! Wat anders het jy nodig vir 'n wegbreektyd.

Ek wens ek het woorde gehad. Dis rustig, goedversorgd, hemels. Dis regtig 'n stukkie hemel op aarde en ek beveel dit enige tyd aan. 10 uit 10. Baie baie dankie vir hierdie plekkie in die son wat mens kan gaan en net 'n bietjie te gaan "refuel".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apartment 26 on Beach se terugvoer

Baie dankie vir hierdie wonderlike aanbeveling na my see woonstel, so bly jul het dit geniet. sien uit om jul weer hier the verwelkom.

Apartment 26 on Beach
Carol B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly in Apartment 26 on Beach.

Ek sal aanbeveel dat skoonmaakdienste ingesluit moet word op 'n daaglikse basis. Ek het op navraag verneem dit kos R300 per dag, wat belaglik is. Ek neem aan die agentskap probeer geld maak hieruit. Dis 'n tweeslaapkamer eenheid. Die netheid was nie op my standaard nie. Komberse in hoofslaapkamer het nie vars en skoon geruik nie. 1 kombers spesifiek het na urine geruik. Die eetgery, borde, glase en potte was vol merke. Nie genoegsame skoonmaakmiddels om skoon te maak nie. Ek kan nie my hele skoonmaakkas op vakansie vat nie. Braai was nie skoon nie, en ook nie stoele op balkon nie. Ek dink nie dat die vakansiegangers wat die eenheid gebruik, maak voldoende skoon nie, en dit maak dit moeilik vir die volgende groep vakansiegangers om die kombuis en eenheid te gebruik. Die eenheid voldoen aan al die geriewe en items benodig om normaal te funksioneer. Ek sal enige tyd weer die eenheid huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apartment 26 on Beach se terugvoer

Ai Carol,so jammer die woonstel was nie op standaard tydens jul besoek nie, dis vir my baie teleurstellend maar baie dankie vir die terugvoer. Ek sal my agent attent maak op die verslapping van die netheid en skoonmaak wat gewoonlik as uitstekend gemerk word. Hoop jul het darem lekker gekuier en uitgerus. Vriendelike groete
Jeanne (eienaar)

Apartment 26 on Beach
Johan P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met tieners

Baie goeie keuse vir verblyf.

Ons sal hierdie woonstel beslis weer in gedagte hou. Die enigste negatiewe punt was die braaier wat aandag nodig het. Die res van die woonstel was puik (WiFi, DStv, meubels, ens), so ook die diens en sekuriteit. En die ligging (by die see) is natuurlik ook uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apartment 26 on Beach se terugvoer

Ek is bly om te hoor julle het lekker gekuier Johan! Jul is altyd welkom hier. Ek en my man gaan vir n paar dae self in die woonstel bly en sal dan by die agent vasstel wat die probleem is met die braaier en seker maak dit word reggestel. Ons voel sterk dat ALLES op n mens se vakansie in tip-top werking moet wees.

Apartment 26 on Beach
Etienne S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Gesin met tieners

Dit was absoluut vyfster-selfsorg, naby winkels vir proviand ens.

Ons sal weer hier bespreek. Op die strand en naby aan restaurante en winkels geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apartment 26 on Beach se terugvoer

Ag dis so heerlik om te hoor wanneer mense so lekker kuier hier by ons. Dankie vir resensie Etienne, word baie waardeer. Ons sien uit na jul volgende vakansie hier.
Groete
Jeanne (eienaar 26 On Beach)

Apartment 26 on Beach
Jennifer W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer W
Gesin met tieners

Fantastic apartment, awesome location.

The Apartment has everything a more to cater for ones needs. Perfect location, awesome view of the bay and within walking distance to restaurants, wharf, shops. Arrangements that we made through LekkeSlaap was so easy and everyone was so helpful. We will definitely be back and definitely make bookings through LekkeSlaap.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese woonstel, lekker ligging.

Die woonstel het meer as alles wat 'n mens benodig. Perfekte ligging en 'n wonderlike uitsig oor die see en binne loopafstand van die restaurante, kaai en die winkels. LekkeSlaap het die besprekings baie maklik gemaak en almal was baie behulpsaam, Ons sal verseker weer kom en ook weer deur LekkeSlaap bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apartment 26 on Beach se terugvoer

It is wonderful to hear that you had such a great time at 26 on Beach and treasured the location and view. I too, think it is a very special place. Thank you so much for taking the time to write this lovely review, not many guests make time to share their feedback with others in today's hectic times, therefor it is very much appreciated. You will always be welcome here, don't wait too long before your next visit!
Kind regards,
Jeanne (owner 26 On Beach)

Apartment 26 on Beach
Christiaan Philip L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Philip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was great.

Lekker see-uitsig met alles wat ons nodig gehad het. Ons het dit baie geniet. Die plek was netjies met alles wat ons benodig het en 'n perfekte see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apartment 26 on Beach se terugvoer

Baie dankie Dalene, dis so goed om te hoor julle het lekker gekuier en dat die see woonstel ook vir julle spesiaal was. Dankie vir die pragtige resensie, my agent en haar span werk hard en dis lekker om te hoor mense waardeer dit. Kom kuier gerus weer in die toekoms

Apartment 26 on Beach
Dalene D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Stylvolle verblyf.

Ons was verras deur die pragtige tuine in die oop areas van die gang. Die woonstel is werklik fantasties toegerus. Enige iets wat ons nodig gehad het was daar. Die toegang tot die strand was lieflik en die uitsig van die woonstel asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apartment 26 on Beach se terugvoer

Hi Dalene,
So bly om te hoor jul het jul het lekker gekuier en die woostel geniet.
Dis n spesiale plekkie by die see, selfs in Augustus. Jul is altyd welkom hier.

Apartment 26 on Beach
Leana T - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leana T
Gesin met klein kinders

Slylvol en ontspannend.

Die blyplek was pragtig skoon met aankoms en toegerus met al die nodige geriewe om die vakansie vir jou so gerieflik moontlik te maak. Dit het amper soos ons eie tuiste gevoel! Baie dankie vir die huur van jul pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apartment 26 on Beach se terugvoer

Hi Leana,
Dis heerlik om te hoor dat jul n nuwe tuiste by die see in Houtbaai in die middel van winter ontdek het.
Baie dankie vir die mooie ressensie, kom kuier weer!

Apartment 26 on Beach
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village Apartments 26, Kusweg, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNDQxZDRlLTczMmItNGY0MC05MTYyLTE1NmM2N2U3YWM2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 26 The Village Apartments Beach Road 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.046386307197 18.359388710251
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem