Apartment 6

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Apartment 6 is ’n selfsorg-eenheid op die eerste verdieping van ’n gebou in Yzerfontein. Die woonstel het slaapplek vir 4 mense en is naby die strand en verskeie besienswaardighede geleë.

Die woonstel is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot ’n aparte badkamer met ’n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus en het al die nodige toebehore om maaltye te koop, asook ’n waskamer met ’n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-eetarea het ’n etenstafel vir 6, en die sitarea langsaan beskik oor ’n TV met DStv.

Daar is ’n ingeboude braai in die leefarea, asook veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Apartments 6 is lekker naby verskeie restaurante, winkels en ander geriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Apartment 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 329 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za