Apartment in the heart of Cape Town
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Skakel asseblief die lugversorging en ligte af wanneer u die woonstel verlaat. Oormatige gebruik van lugversorging of elektrisiteit kan lei tot addisionele koste.
Die skoonmaakfooi dek slegs die skoonmaak aan die einde van die verblyf. Indien gaste addisionele skoonmaak tydens hul verblyf benodig, kan dit teen 'n ekstra koste gereël word. Gee asseblief die gasheer ten minste 24 uur kennis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Buitensingel, Apartment 4, 11 on Buiten, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang