+17

Apartment on Graham

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Graham Road, Unit 1 Victory Court, Sea Point, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Apartment on Graham is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Seepunt in Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike basis vanwaar hulle die stad kan verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.

Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Die woonstel is naby verskeie winkels en restaurante geleë en die Seepunt-promenade is net sowat 300 m ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 10 Graham Road, Unit 1 Victory Court, Sea Point, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Graham Road, Unit 1 Victory Court, Sea Point, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f397faf6b0704a959b02303e1d1364638572da61b0585147a4cacdab837083d6b021ac411019279962c59fd56bd37935ada?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 3) 10 Graham Road Unit 1 Victory Court 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.914339 18.38929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang