Apartment with a View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Marlin Drive, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Apartment with a View is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Pennington. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gemaklike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 2 balkonne met ongerepte uitsigte en gedeelde braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Nkomba-strand ongeveer 2.5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 75 Marlin Drive, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Marlin Drive, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang