Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apollo de Karoo Tented Camp

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Apollo de Karoo Tented Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dawid R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam veral as jy bietjie wil wegkom uit die gejaagde lewe.

Aangenaam verras net jy en die groot stilte en sterre en oop spasies beveel aan om weg te kom van alles en net te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco M
Saam met vriende

Los alles agter en haal asem.

Wat 'n plek, ek het nog nooit so relaxed gevoel nie, was een van die beste plekke waar ek al ooit gebly het, was net so mooi en oop, sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier plek, vriendelike gasvrou.

Tente is gerieflik en kombuis is redelik goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V
Saam met vriende

Een van die beste, dalk die beste plek om te bly in Sutherland.

Goeie mense, goeie ligging en so mooi area. Dit is die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

'n Plek vir lekker kuier of net om weer te hoor hoe raas die stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry K
Gesin met klein kinders

Awesome.

As jy vir 'n plek soek om heeltemal weg te kom van die alledaagse gejaag, dan is dit die plek. Jy is letterlik in die middle van nêrens en al wat jy om jou kan sien en hoor is die Karoo. Die kamp, sterre en eienaar is amazing. Wens ons kon nog 'n aand langer gebly het. As jy 'n avontuur biker is soos ek word dié plek absoluut aanbeveel. Al wat jy nodig het is 'n tandeborsel en 'n skoon onderbroek, die res is als daar te koop (hout, braaipakkies, ontbyt, vol honesty kroeg). Ons sal beslis weer Apollo besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ander manier van verblyf, maar beslis vir bikers. Ek hou nie van gesamentlike eet- en wasgeriewe nie.

Goed, maar nie my tipe nie. Aanbeveel vir bikers beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gysa V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gysa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute Karoo-belewenis uit die boonste rakke!

Die pad is ideaal vir bakkies, motors kan seker ook daar ry, maar baie stadig en versigtig! Die tente is absoluut van uitstaande gehalte, die venster bo in dak is uitstekend geplaas vir sterrekyk. Alle geriewe is daar vir jou om net te ontspan! Hannes en Paula gaan uit hulle pad om dit so gerieflik as moontlik te maak vir jou. Gaan beslis binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo de Karoo Tented Camp se terugvoer

Dear Gysa,
So glad that your trip to the Onder Karoo brought you to us here at Apollo de Karoo Tented Camp. Thank you for your thoughtful words.
Regards,
Paula

Apollo de Karoo Tented Camp
Salmon P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmon P
Saam met vriende

It's rare to find a gem like this.

Excellent location, it's remote, but not too difficult to access. When you come to the Tankwa Karoo, you seek solitude, but also a good time with your fellow travellers. It's hard to overstate Apollo de Karoo's uniqueness. All the amenities you'd want, without intruding on what the location has to offer. And to top it all, your hosts are wonderful people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Apollo de Karoo Tented Camp se terugvoer

Salmon,

Thank you for taking the time to write these descriptive words, as it gives just the right feel of what we are.

Regards,
Paula

Apollo de Karoo Tented Camp
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R354, 70 km vanaf Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmjL7oycHnL4ohRGtar3VBJfQLg6hylTIfgtuOIyu4rA2tS8OCS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the R354 70 km from Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.4876 20.2929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem