Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apollo de Karoo Tented Camp

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tent 1
Tentverblyf
Tent 2
Tentverblyf
Tent 3
Tentverblyf
Tent 4
Tentverblyf
Tent 5
Tentverblyf
Tent 6
Tentverblyf
Tiny Secluded Cabin
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Die geriewe sluit 'n gasstoof en 'n yskas in.
A-Raam-eenheid
Selfsorg
Huisreëls

'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte, soos 'n SUV of bakkie, kan ons bereik, maar 'n 4x4 is nie nodig nie.

Daar is ongeveer 30km se grondpad/plaaspad wat vanaf die N1 by Matjiesfontein se afdraai na Sutherland. Ander paaie kan aansienlik meer grondpad wees.

Aangesien die verblyf selfsorg is, bring asb. al die nodige eet- en drinkgoed saam.

Daar word van 'n eerlikheidsbeleid gebruik gemaak, so los asb. die geld vir die terugbetaling van enige items wat stukkend is. Enige items wat stukkend of vermis gevind word deur die opsigter of skoonmaker ná jou vertrek, sal aan jou gehef word.

Honde word slegs met vooraf reëlings toegelaat. Die verblyf is nie omhein nie en honde moet nie die skape wat op die plaas is jaag nie. Indien gaste by die tentkamparea bly, moet honde vriendelik teenoor mense wees aangesien die areas gemeenskaplik is.

Apollo de Karoo Selfsorg Akkommodasie aanvaar hoegenaamd geen aanspreeklikheid vir enige verlies, skade of vernietiging aan jou voertuig en of artikels wat in die voertuig, jou persoonlike besittings of jouself agtergelaat word terwyl jy by Apollo de Karoo bly nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R354, 70 km vanaf Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmjL7oycHnL4ohRGtar3VBJfQLg6hylTIfgtuOIyu4rA2tS8OCS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the R354 70 km from Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.4876 20.2929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem