Apollo Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Apollo Selfsorg is in 'n stil buurt in Vredenburg geleë en bied moderne verblyf vir 2.

Die eenheid is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n lessenaar, WiFi en 'n internetkonneksie.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook al die nodige eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n TV met DStv.

Apollo Selfsorg is net 'n entjie se ry van verskeie restaurante, die dorpskern en die Weskus Mall af. Vredenburg bied verskeie besienswaardighede en doendinge soos bergfietsry, die Fossielpark en blomseisoen met sy lieflike veldblomme en vriendelike magrietjies. Paternoster, Velddrif, St Helenabaai en ander kusdorpies is almal binne 30 km se ry van ons af en bied weer hul eie reeks prettighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Apollo Selfsorg sluit in:

-

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Apollo Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]