Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Appelsbosch Farm Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Appelsbosch Farm Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marlene P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Dis die mees amazingste plek ooit! Die uitsigte vanuit die huisie sien jy net in tydskrifte! Ons het baie lekker gebly. Ruim en baie skoon huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudy G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice rural environment with good views but close to Swellendam.

Nice location, cottage well equipped, good WiFi. Load shedding lamps available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize G
Gesin met klein kinders

Uitsig is baie mooi, lekker rustig.

Bed in hoofslaapkamer is ongemaklik. Dit kraak met elke draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H

Heerlik, 'n belewenis!

Dit was 'n belewenis om die pragtige berg, wit ooievaars en ander voëls te sien, die koeie ook baie mooi met hulle sagte oë, wimpers en swart neuse! Ook die hitte as ons vuur maak in die oop haard wanneer dit koud is buite! Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Dit was lekker en soos beskryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing change and views to die for.

A wonderful setting to enjoy Christmas. All the comforts. Lovely walks and a bit of bass fishing. Setting is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appelsbosch Farm Cottage se terugvoer

We are so happy that you enjoyed your stay.

Appelsbosch Farm Cottage
Albert W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert W
Saam met vriende

Peaceful.

Will use facility again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appelsbosch Farm Cottage se terugvoer

Good Morning Albert,

Thank you, thank you, thank you, ever so much for your review and for taking the time to rate us.

Come visit us again.

Take care of yourselves.

Kind Regards,
The Swart Family

Appelsbosch Farm Cottage
Johan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi plaaskuier.

Dankie Sazann vir julle gasvryheid. Ons het heerlik gekuier. Perfekte halfpadkuier saam met ouers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appelsbosch Farm Cottage se terugvoer

Goeie more Mariza,
Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer.
Dit word baie waardeer

Kom kuier weer by ons,

Kyk na julle self.

Vriendelike groete,
Die Swart Familie

Appelsbosch Farm Cottage
Inge P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge P
Saam met eggenoot / lewensmaat

By Appelsbosch vind 'n mens sielsvrede!

Appelsbosch Farm Cottage is 'n verskriklike mooi plek. Die Melkstal is heerlik groot met genoeg plek vir 'n hele gesin (ons beplan om ons kinders saam te neem in die somer!). Dit is net 'n paar kilometer se ry na al die plekkies wat ons wou besoek. Dit is so stil en rustig op die plaas met die mooiste sonsopkomste en ons het goed uitgerus. Ons het gebruik gemaak van die binnebraai en die WiFi en Neflix was 'n bonus! Ons sal definitief weer Appelsbosch Guest Farm besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appelsbosch Farm Cottage se terugvoer

Goeie more Inge,

Dit maak ons ​​harte so bly.

Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer.
Dit word baie waardeer

Kom kuier weer by ons.

Kyk na julle self.

Vriendelike groete,
Die Swart Familie

Appelsbosch Farm Cottage
Wilma B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en netjiese verblyf.

Ons het dit baie geniet. Dit is baie mooi, skoon en netjiese verblyf. Sal enige tyd weer daar kom oorbly. Wanneer dit beurtkrag is, kan mens nie stort nie, omdat die pompie wat met elektrisiteit werk vir die drukking van die water, dan nie werk nie. Dit is al wat 'n probleem was. Die kombuis het ook alles in wat mens nodig het. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appelsbosch Farm Cottage se terugvoer

Goeie more Wilma,

Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Dit maak ons harte so bly en word baie waardeer.

Kom kuier weer by ons.

Kyk na julle self.

Vriendelike groete,
Die Swart Familie

Appelsbosch Farm Cottage
Francois M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, landskap uitsig en privaatheid.

Beslis 'n goeie opsie om te ontspan en die omgewing te verken. Die huisie is goed toegerus alhoewel daar 'n paar goed is wat onderhoud nodig het (ligte en stukkende botteloopmakers). Die plaas is uitstekend geleë naby Swellendam en op die hoofweg na ander dorpe in die gebied. Die uitsig vanaf die stoep en privaatheid is groot pluspunte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appelsbosch Farm Cottage se terugvoer

Goeie more Francois,

Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Dit maak ons harte so bly en word baie waardeer.

Kom kuier weer by ons.

Kyk na julle self.

Vriendelike groete,
Die Swart Familie

Appelsbosch Farm Cottage
Eugene O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker rustig, presies wat ons nodig gehad het, mooi uitsig oor die berge. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appelsbosch Farm Cottage se terugvoer

Goeie more Eugene,

Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Dit maak ons harte so bly en word baie waardeer.

Kom kuier weer by ons.

Kyk na julle self.

Vriendelike groete,
Die Swart Familie

Appelsbosch Farm Cottage
Charmaine O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine O
Saam met vriende

Ten volle toegerus. Meer as wat jy verwag.

Die omgewing en die blyplek skep 'n wonderlike geleentheid vir ontspan en om spesiale memories te skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appelsbosch Farm Cottage se terugvoer

Goeie more Charmaine,

Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Dit maak ons harte so bly en word baie waardeer.

Kom kuier weer by ons.

Kyk na julle self.

Vriendelike groete,
Die Swart Familie

Appelsbosch Farm Cottage
Nanindi S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nanindi S
Gesin met klein kinders

Heerlike plaaskuier. Mooiste uitsig en vriendelike mense.

Pragtige huisie, reg toegerus, mooiste uitsig. Stel voor aircon/ splashpool. Raak kokend warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appelsbosch Farm Cottage se terugvoer

Goeie more Nanindi,

Baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om ons te gradeer. Dit maak ons harte so bly en word baie waardeer.

Kom kuier weer by ons.

Kyk na julle self.

Vriendelike groete,
Die Swart Familie

Appelsbosch Farm Cottage
Stevette G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stevette G
Gesin met klein kinders

Relaxing farm stay.

Such a comfortable space and beautiful view. Was so relaxing would like to come back and stay for longer to explore the farm a bit more. My 2 year old loved the cows and trackers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appelsbosch Farm Cottage se terugvoer

Good morning Stevette,

Thank you, thank you, thank you, ever so much for your review and for taking the time to rate us.

Come visit us again.

Take care of yourselves.

Kind Regards,
The Swart Family

Appelsbosch Farm Cottage
Tracey S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great farm stay.

Beautifully located near the mountains of Swellendam with amazing views. Well suited for a family holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Appelsbosch Farm Cottage se terugvoer

Good morning Tracey,

Thank you, thank you, thank you, ever so much for your review and for taking the time to rate us.

Come visit us again.

Take care of yourselves.

Kind Regards,
The Swart Family

Appelsbosch Farm Cottage
Tiaan P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek in mooi plaaswêreld.

Ons het net vir een nag hier oorgeslaap as ons eerste stop op ons wittebrood. Dit is 'n pragtige, rustige plekkie met 'n wonderlike uitsig. Ons is spyt ons kon nie meer tyd hier spandeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beveley T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beveley T

Asemskep.

As jy jou skoene wil uitskop en met 'n koffiekoppie op die stoep sit, en na die berge en woud staar, hier kan jy. Die beautiful geluide van die diere lewe in die woud is iets om jou oor gespits te hou voor. Vars lug, groen lande en stilte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mynhardt S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was amazing.

Een van die beste plekke ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M

Baie lekker ontspan en rustig gekuier vir een aand.

Die akkommodasie is basies maar stylvol. Ligging op 'n werkende melkplaas met fantastiese uitsigte op die Swellendamberge. Lekker stoepie en gerieflike meubels, binne vuurmaakplek ens. Lekker plek vir kinders met fietse en grasperke met baie speelplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia M
Saam met vriende

I highly recommend Appelsbosch Farm Cottages. The accommodation was extremely beautiful and had more to offer than initially interpreted.

The view was amazing, definitely an accommodation with a lot of walking trails.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea G
Gesin met tieners

Pragtige plek en die verblyf is so goed ingerig. Wegbreek van die stad en sal verseker weer kom kuier.

Die omgewing en doendinge vir 'n gesin is so baie. Dit was 'n heerlike wegbreek vir 'n naweek. Ons was te kort daar om alles in die dorp en omliggende area te doen. Kom volgende keer langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice B
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige akkommodasie.

Lieflike plek met als wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M
Enkelreisiger

Al die geriewe is daar. Puik plek om by oor te bly en sielrus te vind.

Perfek - wonderlike plek en sal weer kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and well kept, quiet and peaceful with a stunning view - will definitely go back!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic B
Saam met vriende

Dit was heerlik om so op 'n werkende plaas aan die voet van die pragtige Langeberge te oornag.

Ek kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taletha V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Taletha V
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en skoon!

Ons het heerlik gebly, maar die Saterdagaand toe ons wou gaan stort was daar nie 'n druppel water nie. Die mans het probeer om by die tenk te kyk wat die probleem is maar kon niks regkry. Ons het maar net so afgevee en gaan slaap en gehoop dit is reg die volgende oggend maar steeds was daar geen druppel water nie. Na rukkie het dit gelyk of die koue water darem flouerig deurkom maar nie 'n druppel warm water nie. Hulle sal vir seker vir toekomstige gaste moet laat kyk na die water - dit is baie ongerieflik gewees. Gelukkig het ons net een aand gebly en het die mans die Sondag gaan swem by my oom-hulle. Andersins was die verblyf heel lekker, skoon en netjies. Ons moes egter Sondag die skottelgoed so los weens die feit dat daar geen water was nie - Jammer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M

Pragtige moderne huis met die mooiste uitsig op die woude en berge.

Gasvry ontvang met 'n heerlike vars broodjie op die kombuis tafel, baie netjies en als wat ons nodig gehad het na 'n baie lang reis op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ane V

Rustige omgewing en prentjiemooi.

Pragtige plek, gesinsvriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina B
Saam met vriende

A peaceful weekend in a quaint cottage.

A perfect setting for a peaceful weekend enjoying mountain views and having long walks on the farm. Thanks for the fresh bread Suzann, and the very neat and clean cottage! We and our friends from Mauritius enjoyed it thoroughly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C
Saam met vriende

Asemrowend.

Dis ongelooflik mooi daar. Netjies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Rustige, skoon, ontspanne plaasatmosfeer.

Heerlike verblyf op 'n rustige netjiese, skoon plaasatmosfeer! Verwelkomingsbroodjie met plaasbotter en konfyt was heerlik. Eenheid baie goed toegerus, kan te enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hb C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hb C
Enkelreisiger

Heerlik en ontspannend.

Was goeie verblyf. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita R

Baie lekker.

Dit was verskriklik lekker om hier te kon oornag. So tipies plaas met 'n wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wonderlike omgewing.

Pragtige, baie goed toegeruste en gerieflike woonstelletjie, alles was netjies en skoon. Pragtige plaas-omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, peaceful surroundings.

We had a very peaceful stay and a wonderfully clean and neat establishment. We have already recommended the place to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmyne V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmyne V
Saam met vriende

Baie netjies en skoon met mooi, vars linne.

Ons was 'n familie van 10 en het lekker gerieflik almal saam gebly. Die grondpad was nie sleg nie, net baie klipperig en nie regtig bedoel vir 'n klein/luukse motor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre A - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre A
Besigheidsreis

Ongelooflike mooi omgewing en die blyplek was baie spesiaal.

Ons het ons verblyf baie geniet en dit is regtig 'n sprokie mooi omgewing. Ek dink nie die kombuis is heeltemal voldoende vir selfsorg nie, maar dit was heeltemal voldoende vir 2 mense vir 'n paar nagte. Die kamers is baie netjies en dit is naby genoeg aan die dorp. Sal dit verseker aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarabelle J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarabelle J
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Kos vir die siel.

Baie lekker plek om te bly. Groot melkboerdery. Baie netjies en skoon. Die broodjie wat Carina gebak het, was 'n wenner, so ook die lekker konfyt. Beveel die plek aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Gesin met klein kinders

'n Plesier!

Dit was werklik aangenaam. Die ontvangs was hartlik, die verblyf was netjies en goed toegerus, die uitsig is lieflik, die stap in die veld teenaan die berg is werklik iets besonders. Die koeie en melkery was 'n groot bron van fassinasie, veral vir die kinders. Die kuiers om die kombuistafel langs die ingeboude braai was onvergeetlik. Sal Appelsbosch beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geanine G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geanine G
Saam met vriende

We would definitely return and spend more time.

A beautiful farm, comfortable and pretty cottage and considerate host Carina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie juweel teen die berge.

Heerlike, ontspanne plaasatmosfeer. Gasvryheid uit die boonste rakke. Pragtigste omgewing met mooi sonsopkoms en sonsondergang. Sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophie R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie R
Gesin met klein kinders

'n Heerlike plaaservaring saam met ons kleinseun!

Carina het vir ons 'n tafel in die voorste kamer ingedra in plaas van die tweede bed wat dit omskep het in 'n lekker woonvertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize N
Saam met vriende

Kos vir jou siel! Perfekte ligging vir 'n wegbreek!

Appelsbosch is presies wat ons almal nodig gehad het om te ontspan en net saam met mekaar tewees. Dit is kos vir die siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B
Saam met vriende

Clean, well thought out and comfortable for a large family or friends in a beautiful setting.

We received a friendly welcome and felt at home from the minute we arrived. The beds were warm and comfortable and the kitchen was perfect for our needs. We loved the card and board games made available for the evenings around the large kitchen table.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs een nag vertoef, sou graag langer wou bly.

Appelsbosch is 'n pragtige, groen plek. Stil en rustig. Baie netjies en daar is aandag gegee aan detail. Ek het die bossie vars blomme in ons kamer baie waardeer. Ek sal beslis weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerine K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine K
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie.

Appelsbosch is a versteekte juweel. Die plekkie het 'n egte plaasgevoel - die reuk, die ligging en die klanke. Die plekkie het ons verwagtinge oorskry. Met aankoms het ons ook 'n tuisgebakte plaasbroodjie ontvang, toegedraai in 'n doek en 'n mandjie geplaas met konfyt. Die hele ondervinding was so besonders en spesiaal. Presies wat ons nodig gehad het. Ek sal die plekkie beslis aanbeveel en weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W
Gesin met tieners

Verblyf en ligging was asemrowend! Wonderlik!

Wonderlike verblyf in die kothuis by Appelsbosch. Asemrowende ligging. Net eenvoudig wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Abrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Baie netjies. Kombuis en eetplek baie klein. Sal beslis nie 4 mense kan hanteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Privaat.

Dit voel of jy deel van die natuur is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simon M

Pragtige, rustige area.

Huis is ideaal geleë. Pragtig in natuur, tog naby aan Swellendam. Ideaal vir groot groep soos ons of 'n familie of kleiner groep. Eienares baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev B
Gesin met klein kinders

Lovely farm accommodation in Swellendam

Had a wonderful holiday with our family. The accommodation was clean and perfect for a family with young children. The views and peacefulness are incredible. Will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree R

Great accommodation & beautiful views

Our stay was most enjoyable. We found it to be very comfortable.....well equipped. We so enjoyed the delivery of hot "yummy" bread and apricot jam. Our hosts were very friendly and informative. We also enjoyed watching the "working dairy farm"......just what we needed.....Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie O
Gesin met klein kinders

Heerlike plaasverblyf, fantastiese ligging.

Met 3 kinders onder 5 was die plaas 'n wenner! Kalfies melk gegee, hoenders en lammetjies gekyk en lekker gestap. Die huisie is silwerskoon met 'n heerlike stort. Baie netjies. Vriendelike diens deur die eienaars. Ligging baie goed - lekker naby Swellendam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica N - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

We received a warm friendly welcome. Loved this working dairy farm surrounded by the mountains, so peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S
Saam met vriende

Was net baie baie lekker.

Pragtige uitsig, smaakvolle woonstel en die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Ek het geen klagtes nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja W - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja W
Enkelreisiger

Welkome ontvangs met vars plaasbrood! Alles wat 'n mens sou nodig hê is daar. Stylvol, maar nie oordadig.

'n Baie kort naweekbesoek, maar 'n heerlike wegbreek. Bring net jou eie kos en klere - alles is verder daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne V
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld met gerieflikke akkommodasie en vriendelike ontvangs.

Sal definitief weer gebruik maak van die fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darron F - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darron F
Gesin met klein kinders

It was a wonderful getaway! Would definitely recommend it.

A very comfortable and private cottage with everything that you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizelle B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money!

We truly enjoyed our stay at Appelsbosch, and will surely recommend it to others. Friendly reception and welcome was received. Crisp fresh bedding and a tranquil farm atmosphere provided the best of both worlds! Congrats!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met vriende

Baie lekker met die ongelooflikste mooi uitsig op die berg!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Saam met vriende

'n Wonderlike ervaring!

Ons het dadelik tuis gevoel in 'n pragtige kamer/woonstel met vars proteas wat ons groet. Lekker rondgeloop op die plaas en die aanbevelings van waar om 'n draai te gaan maak, het vreeslik bygedra tot 'n ongelooflike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met vriende

Net wat die dokter voorgeskryf het!

Watter heerlike ervaring, toe ons arriveer kom die gasvrou daar aan met varsgebakte brood en konfyt; die ontvangs is regtig hartlik en warm; dis 'n werkende plaas, so hulle is altyd daar en byderhand as die gaste iets nodig het. Ek en Lynelle (Meiring) het dit regtig geniet; ons moes wegkom van ons onderskeie areas net om weer asem te haal en te herlaai vir die week wat voor was. Die omgewing is so mooi soos 'n prentjie, die kothuis is ten volle toegerus, netjies, skoon, keurig gemeubuleer; ek kan regtig die plekkie aanbeveel; ek het terloops al 'n ander vriendin verwys; hoop sy kom daar uit! Doen so voort Carina en JJ; julle het 'n wenresep beet; volgende keer bly ons langer en vang 'n vissie in die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lothar B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lothar B

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekende verblyf en is hoogs aan te beveel.

Ons het die verblyf baie skoon, mooi, pragtig en smaakvol gevind. Die diens was goed, en die eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelsbosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6c89dcc06aa44c0f87bbd80291216cf2e59946ac142268a3cd1b008792f1da968c634b718e2c60f9a1d8100a31d91b7285d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Applesbosch Farm Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022151020785 20.492463111878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem