Apple Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Apple Cottages is geleë te George in the lieflike Tuinroete van Suid Afrika. Ons bied drie luukse selfsorg eenhede wat modern en funksioneel ingerig is en wat waarde vir geld sowel as gemak sal bied aan sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenhede is ruim en ingerig sodat dit geskik is vir langtermyn verblyf.

Alle beddens is ekstra lengte en elke eenheid het sy eie privaat braai-area.
Al ons kamers beskik oor kluise en parkering is veilig agter elektroniese hekke.
Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Ons is ongeveer 2 kilometer vanaf die George Medi Kliniek en 400 meter vanaf die pragtige Botaniese Tuine.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Apple Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za