AppleCamp_Ceres
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Karen G - Jan 2023
Algehele gradering
I enjoyed the stay. It was a lovely place and the kids enjoyed it.
Luke S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, stil, verfrissend.
Tina D - Feb 2022
Algehele gradering
Perfekte plek om te rus met jong kinders.
Tina D - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese kampplek vir mense met klein kinders. Die rivier is vlak genoeg vir 3-jariges om gemaklik met vlerkies en tjoepies te swem sonder 'n volwassene in die water. Soveel vryheid vir die kinders om op die plaaspaaie fiets te ry op hulle eie. Pragtige kampplek en almal wou nog 'n paar dae langer bly.
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg-plaas, Ezelfonteinpad, Cares, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom