LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Apricot Hill Farm | LekkeSlaap
+20

Apricot Hill Farm

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 12 resensies vir Apricot Hill Farm
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5
Riana C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Webtuiste stem nie ooreen met wat jy ervaar.

Die plan was vir 'n rustige aand weg van die gewoel. Wat ons gekry het: geen privaatheid - daar is permanente inwoners wat die heeltyd verby loop of ry. As jy buite sit kyk jy in 'n muur vas. Dit het begin hael en daar is geen onderdakparkeerplek nie. Onder die matjie in die kamer was dit erg stof. Ek het gevra vir 2 enkelbeddens en telefonies bevestig. Dit was toe 1 bed. Geen ekstra toiletpapier. Definitief nie waarde vir geld nie.

Andries M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaars.

Billike verblyf, goeie ontbyt.

Mandie R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is oud, maar die badkamer, stort was 100% netjies en skoon.

Hulle was vriendelik en behulpsaam - veral Jeff. Verblyf was oud, maar netjies en het alles wat mens nodig het vir oornag. Hulle kan wel bietjie agter die meubels en tafeltjie skoonmaak in die kamer (bietjie spinnerakke), maar badkamer en beddegoed was silwerskoon. Die verblyf was heeltemal cool vir ons.

Koos V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van die daaglikse gewoel, en rustig.

Die plek is netjies en goed geleë vir naweekwegbreek.

Susan G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Susan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Apricot Hill Farm does not look like the pictures on the web. Old equipment, no generator, small bar fridge and even smaller TV.

I am not one for bad reviews but this was not the best experience. The room is large the kitchen is not equip for self catering. There is only a 2 plate stove on top of the counter with a small bar fridge (could not even fit my 2l cold drinks in there). The equipment in the unit is very old and outdated. The TV is so small you can't even see that is on and it is only SABC. We all understand load shedding, but if you run accommodation and you can run a generator in your house you can link up your units. We arrived with no electricity and had to make alternative arrangement for dinner while we can hear the generator supplying power to the owner. Sorry but this is a no go for me.

Marisu M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marisu M

Aaklig.

Daar is geen lugversorging of waaiers nie. Die waaier wat ons gekry het, het nie eers gewerk nie. Glad nie die waarde vir wat 'n mens betaal nie.

Apricot Hill Farm's terugvoer

Hi Marisu,

I have tested all the fans and all are working.

Apricot Hill Farm
Monica V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sien sterre.

Apricot Hill Farm's terugvoer

Thanks Monica. You are precisely the type of wonderful guests that make this business so worthwhile. Groete, W

Apricot Hill Farm
Yvonne D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne D
Enkelreisiger

Baie rustig en stil.

Ek wou stilte hê en dit is presies wat ek gekry het.

Apricot Hill Farm's terugvoer

Thanks, Yvonne. It is your kind of lovely guest that makes this business so rewarding. Hope we see you again sometime. Kind regards, Wendy.

Apricot Hill Farm
Magriet P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet P
Enkelreisiger

Gerieflik.

Gemaklik en gerieflik. Baie netjies.

Apricot Hill Farm's terugvoer

Thank you Magriet. Meeting lovely guests like yourself is why we are in this business. Regards, Wendy.

Apricot Hill Farm
Llekie M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Llekie M
Enkelreisiger

The place was great and it was a breather from the busy life.

I enjoyed my stay and the staff was also great and very welcoming.

Apricot Hill Farm's terugvoer

Thanks so much! Glad you have a good time and hope we see you again when you need to breathe!

Regards,
Wendy.

Apricot Hill Farm
Sanette F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, gerieflik, skoon en veilig, met al die basiese geriewe vir 'n naweekwegbreek.

Deurlopende kommunikasie en vriendelike ontvangs deur Wendy. Cradle Cottage was privaat, netjies en goed ingerig vir 'n naby wegbreek. Mens het werklik nie meer geriewe nodig as wat daar gebied word nie.

Apricot Hill Farm's terugvoer

Thanks, Sanette. It is lovely guests like yourselves that make this business worthwhile. Kind regards, Wendy.

Apricot Hill Farm
Dominique L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique L

Ons het baie laat daar aangekom en is geakkommodeer! Baie dankie.

Dit was 'n heerlike, rustige plek! Sal enige dag aanbeveel!

Apricot Hill Farm's terugvoer

Wonderful. So glad you enjoyed your stay and thanks for your courtesy and kindness. Sincere regards, Wendy.

Apricot Hill Farm
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apricot Hill-plaas, Honingklip, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOGY3ODEwLTJkMGMtNGZiYS04M2I0LWEwMjRjZDNlYTlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 4 Apricot Hill Farm Honingklip 1747 Gauteng 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -26.025095211302 27.800761461185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!