Aqua Terra Boutique Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Aqua Terra Boutique Guesthouse bied B&B-verblyf op 'n veilige landgoed in Simonstad. Dit bied asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die area, en is ongeveer 4 km van die dorp se besienswaardighede af.

Aqua Terra Boutique Guesthouse beskik oor 5 kamers wat individueel versier is. Die kamers het 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed, en elke kamer het toegang tot 'n privaat of 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi, 'n kluis, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt word in die eetarea bedien. Gaste kan ook aandete vooraf reël teen 'n ekstra koste.

Die gastehuis het 'n leefarea vir kuier en 'n randvloeiswembad met 'n uitsig oor die area en die oseaan in die verte. Die gastehuis is 4 km vanaf restaurante, winkels, Simonstad se vlootbasis en hawe, Boulder's Beach en ander besienswaardighede in hierdie deel van Kaapstad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aqua Terra Boutique Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 R2 160 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]